# President Cyril Ramaphosa has condemned in the strongest terms what he says is the genocide being committed by Israel against Palestinians. Israel continues to insist it is not responsible for the humanitarian catastrophe in Gaza and does not impose restrictions on aid. At least 133 people, including 87 children, have died of malnutrition since […]
# United Nations High Commissioner for Human Rights, Volker Türk, has called on governments around the world to use their leverage and put pressure on Israel to end the war in Gaza. On Sunday, Israel imposed a ten-hour tactical pause in military activity in three areas of Gaza, as international outrage grows over starvation inside […]
# Oxfam says the airdrops of aid and a trickle of trucks won’t undo months of engineered starvation in Gaza. Israel, Jordan, and the United Arab Emirates dropped aid into Gaza over the weekend, a method sharply criticised by humanitarian groups as expensive, inefficient, and dangerous. Israeli forces have killed over a thousand people seeking […]
# Johnny Mahlangu van Wits-universiteit is deel van ‘n wêreldwye span agter deurbraak-geen-terapie vir hemofilie A. Die ontwikkeling van hierdie behandeling is ‘n belangrike mylpaal in internasionale geen-terapie-navorsing. ‘n Fase 1-toets in Indië het getoon dat pasiënte vir meer as 27 maande bloedingvry bly nadat hulle met hierdie gemodifiseerde virus ingespuit is. Indien dit deur […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend ‘n handelsooreenkoms met die Verenigde State te finaliseer en waarsku dat 100-duisend werksgeleenthede op die spel is. DA-woordvoerder Toby Chance sê onderhandelinge is enkele dae voor die sperdatum van 1 Augustus nog nie afgehandel nie, met geen […]
# Die leier van die ANC Veteraneliga, Snuki Zikalala, het die voorgestelde Amerikaanse Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge verwerp en sê dit het nie bestaansreg nie. Zikalala het aan SABC News gesê die wetgewing wat top-ANC-lede vir moontlike sanksies teiken, spruit voort uit Suid-Afrika se steun vir die Palestyne en bande met lande […]
# Navorsers aan die Universiteit van Kaapstad is deel van ‘n baanbreker wêreldwye kliniese proef wat CRISPR-Cas9 gebruik om oorerflike angio-edeem te behandel. HAE is ‘n seldsame, lewensgevaarlike genetiese afwyking wat swelling in die ledemate, gesig, dermkanaal en lugweg veroorsaak. Volgens die Allergie-stigting van Suid-Afrika toon vroeë resultate belowende vermindering in angio-edeem-aanvalle. Die Universiteit van […]
# Oudpresident Joaquim Chissano van Mosambiek sê Afrika se bevrydingsbewegings het afgedwaal van hul kernbelofte om die mense te dien. Hy het tydens die ANC-bevrydingsbewegingsberaad in Johannesburg besin oor vorige foute, insluitend verswakte demokratiese instellings, die wegbeweeg van landsburgers en die snoer van meningsverskille. Chissano vra hernude toewyding aan die jeug, vroue en inklusiewe regering, […]
# University of Cape Town researchers are part of a groundbreaking global clinical trial using CRISPR-Cas9, a gene-editing technology to treat hereditary angio-edema. HAE is a rare and life-threatening genetic disorder that causes recurrent episodes of swelling in the limbs, face, intestinal tract, and airway. According to the Allergy Foundation of South Africa, early results […]