# Die Infrastruktuur en Energie kommissaris van die Afrika Unie, Lerato Mataboge, sê Afrika se ontwikkeling word teruggehou deur ’n gebrek aan vertroue in sy potensiaal, en nie deur ’n gebrek aan grondstowwe nie. Mataboge het tydens die Jeug Energie Beraad in Kaapstad die AU se Agenda 2063-visie, die bevordering van jeuggedrewe innovering, kunsmatige intelligensie, […]
# Een van Elon Musk se SpaceX Starships het tydens ’n roetine-toets in Texas ontplof. Dit is ‘n verdere terugslag vir die miljardêr se droom om die mensdom in ‘n interplanetêre spesie te verander. Die mega-vuurpyl wat aan die lanseerarm gekoppel is, word in ‘n video gesien, terwyl daar ‘n flits is, gevolg deur ‘n […]
# One of Elon Musk’s SpaceX Starships exploded during a routine test in Texas, in the latest setback to the billionaire’s dream of turning humanity into an interplanetary species. A video showed the megarocket attached to the launch arm and then a flash and a towering, fiery explosion. Musk’s Space X said the rocket was […]
# AfriForum het die Verenigde Koninkryk se besluit om die leier van die EFF, Julius Malema, ‘n visum te weier, verwelkom. Die Verenigde Koninkryk het na sy ekstremistiese retoriek en ondersteuning van groepe soos Hamas verwys en ook na sy getuienis in die Gelykheidshof in 2022 tydens AfriForum se saak oor die slagspreuk, Kill the […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan die Verenigde Arabiese Emirate weer versoek om die Gupta-broers uit te lewer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat, Andrea Johnson, het in die Parlement 12 onbeantwoorde diplomatieke punte bevestig. Die VAE het ‘n nuwe aansoek aangevra ondanks ‘n vorige aansoek. Johnson het in die Parlement gesê bykomende aanklagte sal ingesluit word. […]
# Iran sê die hoofteiken van die missielaanval wat ‘n hospitaal in suidelike Israel getref het, was ‘n Israelse militêre- en intelligensiebasis en nie die gesondheidsfasiliteit nie. ‘n Hospitaal en twee dorpe naby Tel Aviv is deur ‘n groot aantal Iranese missiele getref, met Israelse reddingswerkers wat 47 beseerdes in die aanvalle aangemeld het. Iran […]
# AfriForum has welcomed the UK government’s decision to deny EFF leader Julius Malema a visa, citing his extremist rhetoric and support for groups like Hamas. The UK referenced Malema’s 2022 Equality Court testimony during AfriForum’s case on the Kill the Boer chant. AfriForum’s Ernst van Zyl says the decision aligns with global efforts to […]
# China pleit dat lande in die Midde-Ooste, veral Israel, gevegte staak ná hernude oor-en-weer-aanvalle tussen die land en Iran. China het op ‘n vraag oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se waarskuwing dat hy Amerikaanse militêre optrede in die konflik oorweeg, gesê hy is nie ten gunste van geweld nie. Guo Jiakun van die […]
# ‘n Hospitaal in die suide van Israel en twee dorpe naby Tel Aviv is vanoggend deur ‘n groot aantal Iranse missiele getref. Reddingswerkers berig minstens 47 mense is in die jongste aanvalle beseer. Die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu, waarsku dat Iran “‘n duur prys sal betaal” ná die aanval op die Soroka-hospitaal […]