# The City of Tshwane has congratulated the winners of the Tshwane Women in Business Awards, saying it will continue to celebrate and support the remarkable achievements of women-owned businesses. The awards shine a spotlight on women-led enterprises that demonstrate excellence, resilience, and innovation while making a tangible impact on job creation, community development, and […]
# Die Durban Girls Secondary School, verteenwoordig deur Mawande Makoba and Kadogo Teila, het die Durban Universiteit van Tegnologie se Superchef-kompetisie ‘n tweede keer gewen. Die eerste oorwinning was in 2023. Die kompetisie word aangebied deur die Departement van Voedsel en Voeding in samewerking met die universiteit se uitreikprogram vir skole. Die deelnemers moet ‘n […]
# The University of Fort Hare will confer an Honorary Doctor of Commerce to one of South Africa’s most respected lawyers and a distinguished business leader, Advocate Thandi Orleyn. She is being recognised for her immense contributions to commerce, law, and social justice. She was the first black woman to lead both the Independent Mediation […]
# The Durban Girls Secondary School, represented by Mawande Makoba and Kadogo Teila, has won the Durban University of Technology Super Chef Competition title for the second time. They won the first one in 2023. The competition, hosted by the Department of Food and Nutrition in collaboration with the DUT School Engagement Project, required the […]
# Kaapstad sê lugvaart is ʼn hoeksteen van die metro se doelwit om ekonomiese groei te bevorder. In 2024 het die Kaapstad Internasionale Lughawe meer as 10-miljoen passasiers verwelkom en 75-duisend ton vrag hanteer. Vanjaar was daar reeds ʼn toename van agt-persent in plaaslike reisigers, en ʼn styging van vyf-persent in internasionale besoekers. Die burgemeesterskomiteelid […]
# Krieket: Die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi vir vroue tussen die gasvroue, Indië en Sri Lanka, in Guwahati het ‘n bywoningsrekord vir ‘n openingsdag gestel. Die 22-duisend-843 toeskouers is die meeste wat nog ‘n groepswedstryd op enige Wêreldbekertoernooi bygewoon het. Die vorige rekord van 15-duisend-935 is opgestel gedurende verlede jaar se Groep A-wedstryd tussen Indië […]
# Meer as 200 mense het Dinsdag aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke se jaarlikse Kankerbewustheidstaptog in die Wildernis-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park deelgeneem. Die staptog het oorlewendes vereer, ondersteuning gegee aan diegene wat tans deur kanker geraak word, en bewustheid verhoog oor die belangrikheid van voorkoming, vroeë opsporing en behandeling. SANParke se woordvoerder, JP […]
# The Green Connection se Koeksister-projek bied vandag ʼn gemeenskaps-markdag aan in Langebaan in die Wes-Kaap. Die geleentheid bied aan plaaslike entrepreneurs ʼn platform om hul produkte uit te stal, kennis te deel en gemeenskapsveerkragtigheid te vier. The Green Connection se woordvoerder, Liz McDaid, sê hoogtepunte sluit in markwinkeltjies, interaktiewe leerstasies, kultuur-bedrywighede en die rolprent […]
# Cricket: The opening fixture of the Women’s World Cup between hostesses India and Sri Lanka in Guwahati set a new opening day attendance record. The 22-thousand-843 fans were the most who attended a group stage fixture at any Women’s World Cup. The previous record of 15-thousand-935 was set during last year’s Group A clash […]