# Die 77ste Emmy-toekennings, wat Sondagaand gehou is, het die meeste kykers sedert 2021 gelok. CBS se uitsending het 7,4-miljoen kykers gelok, ‘n toename van agt persent van die 6,9-miljoen kykers van verlede jaar se seremonie op ABC. Die toekenningsgeleentheid het 1,6 miljoen vermeldings op sosiale media ontvang en was vir sewe uur lank die […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê alles is gereed vir die 14de jaarlikse Durbanse Modeskou wat van môre tot Vrydag in die Durbanse Uitstalsentrum plaasvind. Vanjaar se tema is Die Ontwaking. Ongeveer 60 gevestigde en opkomende ontwerpers gaan hul verbeeldingryke versamelings op een van Afrika se invloedrykste modeverhoë onthul. Die bekende TV- en radiopersoonlikheid Somizi Mhlongo sê […]
# ‘n Tweedejaar student in in Opvoedkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, Basetsana Confidence Sheane, balanseer haar akademiese verpligtinge suksesvol met haar roeping as storieverteller en geletterdheidsaktivis. Sy het verlede jaar haar eerste Sesotho-kinderboek met die titel Boitshepo O Ithuta Ho Itshepa gepubliseer, wat vertaal word na “Boitshepo leer hoe om selfversekerd te wees“. […]
# The 77th Emmy Awards held on Sunday evening were the most-watched Emmys since 2021. The CBS‘s telecast of the awards brought in 7.4-million viewers, which is an eight-percent increase from the 6.9-million viewers achieved by last year’s ceremony, which aired on ABC. On social media, the award show received 1.6-million mentions and trended in […]
# University of the Free State second-year Bachelor of Education student, Basetsana Confidence Sheane, has successfully balanced her academic commitments with her calling as a storyteller and literacy activist. Last year, she published her first Sesotho children’s book titled Boitshepo O Ithuta Ho Itshepa, which translates to Boitshepo learns how to be confident. She was named one […]
# eThekwini Municipality says it’s all systems go for the 14th annual Durban Fashion Fair, which takes place at the Durban Exhibition Centre from tomorrow until Friday. This year’s theme is The Awakening. Approximately 60 established and emerging designers are set to unveil their imaginative collections on one of Africa’s most influential fashion stages. Well-known […]
# Die Ebb-and-Flow-ruskamp in die Wildernis-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park is aangewys as die beste naweekwegbreek op die Best of George Readers’ Choice-toekennings in die Wes-Kaap. Die toekenning, wat deur openbare benoeming en stemming beslis word, erken uitstekende plaaaslike ondernemings. Die kamp, bekend vir sy bospaadjies, panoramiese uitsigte en uiteenlopende verblyfkeuses, is verlede jaar […]
# Fietsry: Die Suid-Afrikaner Allan Hatherley het sy titel by die UCI-bergfiets-wêreldkampioenskap suksesvol verdedig toe hy goud gewen het by die Crans-Montana in Switserland. Hy is die vierde fietsryer in die geskiedenis wat dié prestasie behaal. Die 24-jarige Durbaniet het die wedren in een uur en 30 minute voltooi. Die Italianer, Simone Avendetto, was tweede […]
# Ebb-and-Flow Rest Camp in the Wilderness Section of the Garden Route National Park has been named Best Weekend Escape at the Best of George Readers’ Choice Awards in the Western Cape. The award, based on public nominations and voting, recognises outstanding local businesses. Known for its forest trails, panoramic views, and diverse accommodation, the […]