# DA Ekurhuleni mayoral candidate Khathutshelo Rasilingwane says 32 of the city’s 37 public swimming pools are closed, despite more than 1.27-million-rand being spent monthly on security. Rasilingwane says over 9.1-million-rand has also gone towards repairs, maintenance and chemicals. The figures emerged from a DA inquiry in the Gauteng Legislature. She calls for an investigation […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, sê 32 van die stad se 37 openbare swembaddens is tans gesluit, ondanks die feit dat meer as 1,27-miljoen-rand maandeliks aan sekuriteit bestee word. Rasilingwane sê meer as 9,1-miljoen-rand is ook op herstelwerk, instandhouding en chemikalieë bestee. Die syfers het aan die lig gekom tydens die […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê elektrisiteit behoort bekostigbaar te wees. Malema het op ‘n veldtog in Heilbron in die Vrystaat gevra waarom elektrisiteit steeds duur is, terwyl Suid-Afrika sy eie steenkool vervaardig. Hy beklemtoon die party het gratis noodsaaklike munisipale dienste, insluitend water en elektrisiteit, beloof aan werklose mense en ontvangers van maatskaplike toelaes:
# Die leier van die African Content Movement, Hlaudi Motsoeneng, sê werkskepping, betroubare elektrisiteitsvoorsiening en lopende water moet voorkeur geniet in die Maluti-a-Phofung Munisipaliteit in die Vrystaat. Motsoeneng het ondersteuners op die Phuthaditjhaba-stadion in QwaQwa toegespreek en sê inwoners behoort nie afhanklik te wees van JoJo-tenks vir water nie. Hy sê padherstelwerk, beter infrastruktuur en […]
# Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, het belowe om ‘n einde te maak aan kaderontplooiing in munisipaliteite. Hy het tydens ‘n veldtog in Tzaneen, Limpopo, gesê aanstellings moet volgens meriete, kwalifikasies en bekwaamheid gemaak word, nie politieke verbintenisse nie. Dit vorm deel van die party se verkiesingsmanifes voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Hlabisa het […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg, Helen Zille, sê ‘n DA-regering in Johannesburg sal nooit die pynlike jare van apartheid herhaal nie. Zille se uitlatings volg te midde van verskerpte verkiesingsveldtogte voor die plaaslikeregeringsverkiesing, met Johannesburg as een van die sleutelgebiede. Sy het afgevaardigdes by Nasrec in Gauteng toegespreek en gesê die DA wil […]
# EFF leader Julius Malema says electricity should be affordable. Speaking during a campaign in Heilbron, Free State, ahead of the local government elections, Malema questioned why electricity remains expensive when South Africa produces its own coal. He also emphasised that the party has pledged free basic municipal services, including water and electricity, for unemployed […]
# Die Economic Emancipation Forum-party vra ʼn plaaslik gedrewe benadering tot ontwikkeling, wat fokus op dienslewering, werkskepping en ekonomiese groei in die gemeenskap. ECOFORUM se president, Bafana Langa, het te midde van voorbereiding vir die verkiesing aan Newzroom Afrika gesê sy veldtog gee voorkeur aan klein sakeondernemings, township-ekonomieë, landbou en nywerheidsontwikkeling terwyl hulle op wyk-vlak […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad sê koalisieregerings gaan waarskynlik ʼn kenmerk van plaaslike regering bly ná Suid-Afrika se verkiesing op 4 November. Die WNNR gebruik statistiese modellering wat op kiesers se gedragspatrone gebaseer is om verkiesingsuitslae te voorspel. Professor Pravesh Debba sê voorspellings vir sommige munisipaliteite het moontlik ʼn foutmarge van twee-persent. Hy sê vroeë […]