# Die DA-leier John Steenhuisen het aangekondig Mohammed Haniff Hoosen is die party se burgemeesterskandidaat vir die eThekwini Munisipaliteit in KwaZulu-Natal. Steenhuisen het aan partylede gesê Durban benodig werkende dienste, funksionerende spoorweë, ‘n sterker ekonomie en werkskepping. Steenhuisen sê die stad se verval kan omgekeer word met leierskap wat waardigheid herstel, water- en rioolstelsels wat […]
# Die direkteur van Openbare Vervolging in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, sê die ineenstorting van die taakspan vir politieke moorde hou ‘n ernstige risiko in dat destabilisering tot buite die provinsie kan uitbrei. Harrison het by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig die eenheid is noodsaaklik om polities-gemotiveerde misdade wat tydens verkiesings toeneem, te beperk. […]
# DA leader John Steenhuisen has announced Mohammed Haniff Hoosen as the party’s mayoral candidate for eThekwini Municipality in KwaZulu-Natal. Steenhuisen told party members that Durban needs working services, functioning railways, a stronger economy, and job creation. Steenhuisen said the city’s decay can be reversed with leadership that restores dignity, fixes water and sewerage systems, […]
# KwaZulu-Natal Director of Public Prosecutions, Elaine Harrison says the collapse of the political killings task team poses a serious risk of destabilisation beyond the province. Testifying before the Madlanga commission in Pretoria, Harrison described the unit as essential in curbing politically motivated crimes, which escalate during elections. She warned that without the task team, […]
# Die DA het oor die naweek meer as 100 nuwe lede in Khayalitsha in Kaapstad verwelkom. Die DA-lid, Matthew Sims, sê die nuwe lede se besluit om by die DA aan te sluit is as gevolg van die party se toewyding tot dienslewering. Hy sê die party verwag dat meer mense by die DA […]
# The DA has welcomed over 100 new members in Khayalitsha, Cape Town over the weekend. The DA’s Matthew Sims says the new members’ decision to walk over to the DA was inspired by its commitment to service delivery. He says as South Africa approach the 2026 local government elections, the party is expecting more […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party se laer stemsyfer is grootliks weens die feit dat sy ondersteuners nie gaan stem het nie, en nie omdat hulle vir ander partye gaan gestem het nie. Die ANC het in verlede jaar se verkiesing sy meerderheid verloor en 40,2-persent steun ontvang, wat 17 […]
# ANC Secretary General Fikile Mbalula says the party’s electoral decline is largely due to its voters staying away from the polls, rather than voting for other parties. The ANC lost its majority in last year’s elections, receiving 40.2-percent support, which reflects a 17 percentage point drop in support compared to the 2019 elections. Mbalula […]