# Lande sonder seehawens het ingestem om ʼn nuwe blok vir klimaatsonderhandeling te vorm om die eiesoortige behoeftes van lande sonder regstreekse toegang tot die see te bevorder. Die besluit is geneem by die derde VN-konferensie vir ontwikkelende lande sonder seehawens wat tans in Awaza, Turkmenistan, plaasvind. ʼn VN-woordvoerder, Natalia Alonso Cano, sê hierdie lande […]
# The 155-megawatt Mpumalanga wind energy project has now reached financial close. This follows a 15-year power purchase agreement signed between Seriti Green and Energy Exchange of Southern Africa. The five-billion-rand project will incorporate 25 wind turbines and will produce some 525 gigawatt hours yearly once in full production. Seriti Green CEO Peter Venn says […]
# Landlocked countries have agreed to form a new climate negotiating bloc to advocate for the unique needs of nations without direct access to the sea. This was reached at the Third UN Conference on Landlocked Developing Countries, currently underway in Awaza, Turkmenistan. The UN’s Natalia Alonso Cano says that although landlocked developing countries account […]
# Die president van Botswana, Duma Boko, het by die Raad van die Globale Klimaatsaanpassing aangesluit. Dit dui op ‘n hernude fokus op klimaatgeregtigheid en volhoubare Afrika-oplossings. Botswana ondervind ernstige droogtes en stygende temperature en Boko beklemtoon dat klimaataanpassing dringende ekonomiese en politieke voorkeur geniet. Die voorsitter van die raad, Macky Sall, verwelkom die aanstelling […]
# Botswana’s president, Duma Boko, has joined the Board of the Global Center on Adaptation. His appointment signals renewed focus on climate justice and sustainable African solutions. With Botswana facing severe droughts and rising temperatures, Boko emphasised that climate adaptation is an urgent economic and political priority. Global Center on Adaptation chairperson, Macky Sall, welcomed […]
# Die Europese Kommissie sê hy wil hê die Wêreld-plastiekverdrag moet die hele lewensiklus van plastiek dek – van vervaardiging tot die vullishouer. Afgevaardigdes van meer as 100 lande vergader hierdie week in Genève, Switserland, om te beraadslaag oor ʼn wetlik bindende verdrag om plastiekbesoedeling te bekamp. Wêreldwyd word 400-miljoen ton plastiek jaarliks vervaardig, maar […]
# The European Commission says it wants the Global Plastics Treaty to cover the entire lifecycle of plastic, from production to disposal. Delegates from over 100 countries are in Geneva, Switzerland, this week negotiating on a legally binding treaty to curb plastic pollution. Global plastic production has reached 400-million tons per year; however, only nine-percent […]
# Die Presidensiële Klimaatkommissie het met die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, vergader om Suid-Afrika se hersiene nasionaal bepaalde bydrae te bespreek, Die hersiening, wat onlangs deur die Kabinet goedgekeur is, is nou oop vir openbare kommentaar voor die voorlegging aan die VN in Oktober. Die Nasionaal bepaalde bydrae strek vanaf […]
# Dele van Australië se Groot Koraalrif toon die grootste jaarlikse afname in koraalbedekking sedert rekords byna 40-jaar gelede begin het. Volgens ‘n verslag deur die land se Instituut vir Marienewetenskap toon die noordelike en suidelike dele van die uitgestrekte rif albei hul ergste koraalbleiking ooit. Bleiking vind plaas wanneer koraal onder druk geplaas en […]