# Die Vrystaatse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sê provinsiale rampbestuurspanne het gebeurlikheidsplanne opgestel in afwagting van sneeuneerslae vandag. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir matige sneeuval in die westelike en suidelike dele van die provinsie. Die departement se woordvoerder, Zimasa Mbewu, sê sneeu sal waarskynlik ook oor hoogliggende gebiede en […]
# Residents in Boksburg have raised the alarm over the deteriorating state of their local lake on Gauteng’s East Rand. The water has reportedly turned to a rusty red, allegedly due to acid mine drainage. The Boksburg Lake now emits a foul smell, has dead fish, and discoloured water is reportedly entering homes. Speaking to the […]
# The Free State Department of Co-Operative Governance and Traditional Affairs says the provincial disaster management teams have set up contingency plans in anticipation of snowfall today. The South African Weather Service has issued a warning for moderate snow in the western and southern parts of the province. The department’s spokesperson, Zimasa Mbewu, says the snowfall is also […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê haaibewaring en swemmerveiligheid is steeds belangrik. Dit volg na die dood van ‘n gemerkte grootwithaai in ‘n geankerde aashoek langs die kus van Margate, KwaZulu-Natal, verlede maand. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê die balans tussen die beskerming van swemmers teen potensiële […]
# The fear of open-cast coal mining is reportedly driving landowners in Mpumalanga’s Highveld to declare private land as protected areas. The move is not purely motivated by conservation, but it seeks to help shield South Africa’s biodiverse grasslands, which are home to species like the wattled crane and oribi. According to the World Bank, […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, has reiterated his department’s commitment to shark conservation and bather safety. This follows the death of a tagged great white shark in a drumline off the coast of Margate, KwaZulu-Natal, last month. The department’s spokesperson, Thobile Zulu-Molobi, says the balance between effectively protecting bathers from potential shark attacks […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, woon vandag die derde VN-Oseanekonferensie in Nice, Frankryk, by. Die konferensie wil wêreldwye optrede versnel om oseane te bewaar en volhoubaar te gebruik Dit ondersteun Volhoubare Ontwikkelingsdoelwit 14: ‘Lewe Onder Water’. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê die tema van die konferensie is […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister Dion George is today attending the third United Nations Oceans Conference in Nice, France. The conference seeks to accelerate global action to conserve and sustainably use the ocean, in support of Sustainable Development Goal 14: ‘Life Below Water’. The department’s spokesperson, Thobile Zulu-Molobi says this year’s conference theme […]
# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum sal op hoë gereedheidsgrondslag bly en enige uitwerking van die huidige voorspelling monitor. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die waarskuwing vir ontwrigtende reënval vir vandag teruggetrek. Die woordvoerder van die sentrum, Charlotte Powell sê tot dusver is geen beduidende voorvalle by die operasiesentrum aangemeld nie, hoewel hierdie situasie later vandag […]