# Die Europese Unie gaan teikens stel vir die vermindering van kweekhuisvrystellings vir 2035 en ’40, betyds vir November se COP30-klimaatberaad in Belém, Brasilië. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het by ‘n EU-geleentheid in Brussel die noodsaaklikheid van pragmatisme beken, gegewe die verdeling van lidlande oor die doelwitte. Sy sê […]
# The European Union will set emissions-cutting targets for 2035 and 2040 in time for the COP30 climate summit in November in Belém, Brazil. The president of the European Commission, Ursula von der Leyen at an EU event in Brussels acknowledged the need for pragmatism given divisions between member countries over the goals. She said […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, en die Suid-Afrikaanse uitvoerende toesigkomitee oor die meesterplan vir hernubare energie het ʼn onderneming onderteken om dié plan te bevorder. Dit bevat ʼn omvattende raamwerk om die inklusiewe industrialisering van die Suid-Afrikaanse hernubare energie-waardeketting en battery-berging te hanteer ter ondersteuning van werkskepping en ekonomiese mededingendheid. Graham-Maré […]
# Die Tafelberg Nasionale Park het bevestig die veldbrand in Kampsbaai wat oor sowat 25 hektaar gewoed het, is onder beheer. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê verskeie staproetes is steeds gesluit, insluitend die toegangspunt van agter Tafelberg. Hy voeg by sowat 50 brandbestryders is steeds op die berg om brandpunte te bestuur:
# Table Mountain National Park has confirmed that the Camps Bay wildfire has been contained, affecting approximately 25 hectares. SanParks spokesperson JP Louw says several trails, including Pipe Track and Back Table access points, remain closed. He adds that around 50 firefighters remain on site to manage hotspots:
# Deputy minister of Electricity and Energy, Samantha Graham-Maré, together with the South African Renewable Energy Master Plan Executive Oversight Committee, has signed a pledge. This is to advance the master plan. The plan outlines a comprehensive framework designed to facilitate the inclusive industrialisation of the South African renewable energy value chain and battery storage, […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die Noord-Kaapse premier, Zamani Saul, se leierskap met die bekendstelling van die Eenmiljoen Bome-veldtog verwelkom. Die inisiatief, wat onder die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se Nasionale Vergroeningsprogram val, wil tien-miljoen bome oor vyf jaar reg oor Suid-Afrika plant, met die Noord-Kaap wat hom verbind het om […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sê die opwekking van hernubare energie van Suid-Afrika se Hernubare Energieverkrygingsprogram van Onafhanklike Kragprodusente het met 280 persent sedert 2015 toegeneem. Die program, wat in 2010 van stapel gestuur is, was ‘n belangrike katalisator om die privaat sektor in die hernubare energiemark betrokke te maak. Sipho Mdhluli van die WNNR […]
# The Public Servants Association has welcomed Northern Cape premier, Zamani Saul’s leadership in launching the One Million Trees Campaign. This initiative, which falls under the Department of Forestry, Fisheries and the Environment’s National Greening Programme, seeks to plant ten million trees over five years across South Africa, with the Northern Cape committing to 115-thousand […]