# Suid-Afrika is gereed om van vandag tot Vrydag die laaste G20-omgewings- en klimaatvolhoubaarheids-werkgroepvergaderings in Kaapstad aan te bied. Die vergaderings sal ook die tiende herdenking van die Paryse Ooreenkoms vier, terwyl Suid-Afrika sy Wet op Klimaatsverandering, die beleggingsplan vir Billike Energie-oordrag en bioverskeidenheids-proramme sal uitlig. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Penguin Palooza in die Stony Point-natuurreservaat in Bettysbaai in die Wes-Kaap vier Afrika-pikkewynbewaring en lok gesinne na markte, uitstallings en die vrylatings van pikkewyne. Afrika-pikkewyne is tans kritiek-bedreig, en CapeNature en die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls poog om die spesie te beskerm en plaaslike toerisme te bevorder. Petro van Rhyn […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# South Africa is set to host the final G20 environment and climate sustainability working group meetings in Cape Town from today until Friday. The meetings will also mark the 10th anniversary of the Paris agreement while showcasing South Africa’s Climate Change Act, just energy transition investment plan, and biodiversity initiatives. Forestry, Fisheries and the […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Stony Point Nature Reserve at Bettys Bay in the Western Cape’s Penguin Palooza celebrates African penguin conservation, drawing families to markets, exhibits, and penguin releases. With African penguins now critically endangered, CapeNature and the Southern African Foundation for the Conservation of Coastal Birds lead efforts to protect the species while boosting local tourism. CapeNature’s […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Kaapstad sê alhoewel die metro as deel van sy voortgesette instandhouding begroot vir halfjaarlikse rivierskoonmaakgeleenthede, is die enigste blywende oplossing dat die breër gemeenskap ook betrokke raak. Honderde vrywilligers het onlangs by die bestuursforum van die Soetrivier-opvangsgebied aangesluit om ʼn groot deel van hierdie besoedelde rivier in die Strand skoon te maak. Die burgemeesterskomiteelid […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Kaapstad sê die uitwerking van klimaatsverandering het die afgelope jare meer opvallend geword met ʼn toename in oorstromings, brande en stormgolwe aan die kus. Dis vandag Internasionale Dag vir die Bekamping van Ramprisiko’s en vanjaar se tema is Befonds Weerstand, nie Rampe nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê Kaapstad se […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The City of Cape Town says that while the metro budgets for major bi-annual river clean-ups as part of ongoing maintenance, lasting impact can only be sustained by the involvement of the broader society. Recently, hundreds of volunteers joined the Soet River Catchment Management Forum to clean a large section of the chronically polluted […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The City of Cape Town says the impacts of climate change have become even more apparent in recent years in the metro, with increases in fires, floods, landspouts and coastal storm surges. Today is International Day for Disaster Risk Reduction, with this year’s theme being, Fund Resilience, Not Disasters. Mayoral committee member for Safety […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Presidensiële Klimaatskommissie sê klimaatgeregtigheid kan in die nabye toekoms bereik word. Ryk lande is verantwoordelik vir 37-persent van die wêreld se huidige vrystellings, al woon net 15-persent van die wêreldbevolking in hierdie lande. Afrika is die tuiste van 17-persent van die wêreldbevolking, maar stel minder as vier-persent kweekhuisgasse vry. Die kommissie se uitvoerende […]