# The Department of Water and Sanitation says the Vaal Dam has reached full capacity again, recording a level of 100.88-percent on Tuesday. During the same period last year, the dam stood at just 34.77-percent. The department says consistent rainfall across Gauteng and parts of the Free State has allowed the Vaal Dam to maintain […]
# Die Stad Kaapstad verskerp pogings om lugbesoedeling te bedwing deur toe te slaan op dieselfafskeidings van voertuie. Die stad se Eenheid vir die bestuur van Luggehalte toets daagliks dieselvoertuie langs die pad om te bepaal wat hierdie voertuie se afskeidings aan die luggehalte doen en om bruin-mis te beperk. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapdienste en […]
# Die Stad Tshwane se departement van Nooddienste maan inwoners om versigtig te wees met swaar reën wat vandag in groot dele van Gauteng verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2 waarskuwing vir heftige donderstorms uitgereik. Die woordvoerder van die Nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê daar is ‘n 60-persent kans op reën wat […]
# The City of Cape Town is intensifying efforts to curb air pollution by cracking down on diesel vehicle emissions. The City Health’s Air Quality Management Unit conducts daily roadside testing of diesel vehicles to ensure that the contribution of diesel vehicle emissions to ambient air quality and visible brown haze is minimised. Mayoral committee […]
# Eskom sê hulle het eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale weer aan die nasionale netwerk gekoppel. Die eenheid is vroeg vanjaar gesluit vir die tweede fase van hul langtermyn-bedryfsonderhoudsprogram, ‘n vereiste van hul 20-jaar lewensduurverlenging wat deur die Nasionale Kernreguleerder toegestaan is. Beide eenheid 1 en 2 sal na verwagting meer as een-duisend-860-megawatt lewer. Eskom […]
# The City of Tshwane’s Emergency Services Department is urging residents to remain vigilant, as heavy rains are expected across large parts of Gauteng today. The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for severe thunderstorms. Emergency Services’ spokesperson, Nana Radebe-Kgiba, says a 60-percent chance of rainfall is predicted, bringing with […]
# Eskom says it has successfully reconnected unit one at the Koeberg nuclear power station in Cape Town to the national grid. The unit was shut early this year for the second phase of its long-term operation maintenance programme, a requirement of its 20-year life extension granted by the National Nuclear Regulator. Both units one […]
# Die dodetal styg steeds waar Orkaan Melissa ‘n pad van vernietiging in die Karibiese eilande gelaat het. Orkaan Melissa, nou ‘n Kategorie 1 storm, spoed deur die Bahamas met gepaardgaande swaar reën en verwoestende winde. Die owerheid in Jamaika het vier lyke gevind en ten minste 23 mense, tien van hulle kinders, is in […]
# The death toll from Hurricane Melissa continues to rise as the storm left a trail of destruction across the Caribbean. Hurricane Melissa, now a Category 1 storm, is crossing through the Bahamas, bringing heavy rain and damaging winds. Authorities in Jamaica have recovered four bodies, and at least 23 people have died in Haiti, […]