# Eskom has signed a Memorandum of Cooperation with BYD Auto South Africa, a move toward cleaner mobility. This follows the launch of the BYD Dolphin Surf, a compact, affordable all-electric vehicle. Eskom’s spokesperson, Daphne Mokwena, says together with BYD, they will support South Africa’s national drive to decarbonise transport and position the country as […]
# Terwyl Suid-Afrika nasionale herwinningsweek vier, het Polyco aangekondig dat sy “packa-ching” programme 37-miljoen-rand aan gemeenskappe uitbetaal het en verhoed het dat 31-mijoen kilogram afval op stortingsterreine beland. Die plastiekherwinningsorganisasie se inisiatief gebruik 47 mobiele terugkoopsentrums om herwinningsinfrastruktuur en kontantlose belonings na onderbediende areas te bring, vir werkverskaffing en ekonomiese geleenthede. Chantal Philander van Polyco […]
# As South Africa celebrates national recycling week, Polyco has announced that its packa-ching programme has paid 37-million-rand to communities and diverted 31-million kilogrammes of waste from landfills. The plastics recycling organisation’s initiative uses 47 mobile buy-back centres to bring recycling infrastructure and cashless rewards to underserved areas, creating jobs and economic opportunities. Polyco’s Chantal […]
# Die Vryheidsfront Plus in Noordwes beskuldig die ANC dat hy die omgewing vernietig. Michal Groenewald van die party sê in die Rustenburg- en Brits-omgewing word giftige chroomslyk-chemikalieë en mynafval wat swaar metale bevat, jare lank al in strome en vleilande gestort, maar niemand tree op teen die oortreders nie. Groenewald sê die huidige vernietiging […]
# The Freedom Front Plus in the North West has accused the ANC of destroying the environment. The party’s Michal Groenewald says in the Rustenburg and Brits region, toxic chrome sludge chemicals and mining waste containing heavy metals have been dumped into streams and wetlands for years, with no action against the perpetrators. Groenewald says […]
# Gemeenskappe aan die Oos-Kaapse Wildekus het aan die Konstitusionele Hof gesê dat Shell se beplande seismiese verkenning ter see hul kulturele regte en voorvaderlike verbintenisse met die oseaan bedreig. Die gemeenskappe en omgewingsgroepe betwis ‘n uitspraak van die Appèlhof wat Shell toelaat om ‘n aansoek vir seismiese verkenning in te dien. Die gemeenskappe het […]
# Wild Coast communities in the Eastern Cape told the Constitutional Court yesterday that Shell’s planned offshore seismic exploration threatens their cultural rights and ancestral connections to the sea. The communities and environmental groups are challenging a Supreme Court of Appeal’s ruling that allows Shell to bring an application for seismic exploration. In their arguments, […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê beduidende vordering is gemaak met die vermindering van koolstofvrystellings as deel van Suid-Afrika se Billike Energie-oorgang. Suid-Afrika is onder die top 15 grootste koolstofdioksied-uitlaters wêreldwyd. Minister George sê die onlangs gepubliseerde konsep-regulasies vir die Nasionale Kweekhuisgas-koolstofbegroting en -versagtingsplan sal die land se oorgang […]
# Die Internasionale Energie-agentskap sê die gemiddelde tempo waarteen olie- en gasvelde se produksie oor tyd afneem, het wêreldwyd aansienlik versnel. Dit is grootliks vanweë groter afhanklikheid van skalie- en diepsee-bronne. Die nuwe IEA-verslag sê die gemiddelde wêreldkoerse vir jaarlikse na-spits-afname is 5,6-persent vir olie-produksie en 6,8-persent vir konvensionele aardgas. Die agentskap sê sonder voortgesette […]