# Die MK-party verwerp die begroting van die Presidensie en beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy ‘n regering lei wat gebou is op leuens, korrupsie en gebroke beloftes. Die party beweer ook die polisie is in die kloue van misdaadsindikate vasgevang. John Hlophe van die party het tydens die debat oor die begroting in die […]
# The MK Party has rejected the Presidency budget votes, accusing president Cyril Ramaphosa of leading a government built on lies, corruption and broken promises. The party also claimed the police have been captured by criminal syndicates. Debating the budget in Parliament, the party’s John Hlophe said they refuse to fund a failed dream and […]
# President Cyril Ramaphosa sê die presidensie sal fokus op werkskepping, om die ekonomie te laat groei, en om skoon regering te bevorder. In die debat oor die begroting van die presidensie, het Ramaphosa gesê die regering van nasionale eenheid is daartoe verbind om saam te werk om die land te herbou en armoede te […]
# President Cyril Ramaphosa says the presidency will focus on creating jobs, growing the economy, and promoting clean governance. Tabling the Presidency budget vote in Parliament, Ramaphosa said the government of national unity is committed to working together to rebuild the country and reduce poverty. Ramaphosa announced major investments in infrastructure, expanded youth employment programmes, […]
# Die Openbare Beleggingskorporasie het sy hoof van Ongenoteerde Beleggings, Thabiso Moshikara, geskors ná bewerings van omkopery. News24 berig Moshikara word daarvan beskuldig dat hy omkoopgeld van drie-miljoen-rand geëis het wat gekoppel is aan die korporasie se Ongenoteerde Beleggingsportefeulje. Die korporasie bestuur bates van meer as twee-duisend-miljard-rand namens staatswerkers en sê hy ondersoek die saak […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê alle aangewese werkgewers moet vanaf volgende maand tot Augustus 2030 hul diensbillikheidsplanne voorberei en instel. Dit volg ná die afsluiting van nasionale slypskole wat daarop gemik was om werkgewers te lei oor hoe om aan die gewysigde Wet op Diensbillikheid te voldoen. Klein ondernemings met minder as […]
# The Public Investment Corporation has suspended its head of Unlisted Investments, Thabiso Moshikara, following bribery allegations. News24 reports that Moshikara is accused of demanding a three-million-rand bribe linked to the PIC’s Unlisted Investment portfolio. The PIC, which manages over two-trillion-rand in assets on behalf of government workers, says it is investigating the matter internally, […]
# Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in Mei met 4,2-persent gestyg vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur sterk prestasie van kleinhandelaars in klere-, skoeisel- en leergoedere, wat 12,5-persent groei aangeteken het en algemene handelaars wat ‘n 3,6-persent styging getoon het. Raquel Floris van Statistieke SA sê hardeware- en ander […]
# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het op ‘n jaargrondslag effens gestyg in Mei met 0,2-persent. Ystererts was die sterkste presteerder met ‘n toename van 7,5-persent. Die produksie van steenkool en mangaan het egter gedaal. Mineraalverkope teen huidige pryse het met 19-persent jaar-op-jaar gestyg, hoofsaaklik gedryf deur ‘n skerp styging in goudverkope. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke […]