# Eskom says, despite National Treasury’s intervention through the municipal debt relief programme, outstanding municipal debt currently stands at 111.6-billion-rand. Nine municipalities have adopted council resolutions to sign the Distribution Agency Agreement following a consultation process with the power utility. Eskom’s spokesperson, Daphne Mokwena, says the municipalities have not settled their accounts for at least […]
# Deputy president Paul Mashatile says the formation of the African Union was a significant milestone in advancing the continent’s unity and development. In his keynote address at the African World Heritage Day event and the 20th anniversary of the African World Heritage Fund in Midrand, Gauteng, Mashatile told delegates the continent should use its […]
# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê die stigting van die Afrika-Unie was ‘n belangrike mylpaal in die bevordering van eenheid en ontwikkeling van die vasteland. In sy hoofrede tydens die Afrika-Wêrelderfenisdag-geleentheid en die 20ste herdenking van die Afrika-Wêrelderfenisfonds in Midrand, Gauteng, het Mashatile gesê die vasteland moet sy kulturele en natuurlike erfenis gebruik om langtermyn […]
# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê Afrika moet erfenis as ‘n ekonomiese dryfveer beskou. Mashatile het tydens Afrika-Wêrelderfenisdag en die 20ste herdenking van die Afrika-Wêrelderfenisfonds die groei in erfenisterreine en vaardigheidsontwikkeling beklemtoon. Mashatile waarsku baie terreine is steeds onderbefonds en het ‘n beroep gedoen op sterker vennootskappe en beleggings. Hy sê erfenis kan toerisme ‘n […]
# Deputy president Paul Mashatile says Africa must treat heritage as an economic driver. Speaking at African World Heritage Day and the 20th anniversary of the African World Heritage Fund, Mashatile highlighted growth in heritage sites and skills development. Mashatile warned many sites remain underfunded and called for stronger partnerships and investment. He says heritage […]
# Die Valke se hoof van ernstige georganiseerde misdaad, Hendrik Flynn, het aan die Madlanga-kommissie gesê georganiseerde misdaad kan nie sonder korrupsie funksioneer nie. Hy het getuig oor die kokaïendiefstal in Port Shepstone in 2021, waar 541-kilogram uit polisieberging gesteel is. Flynn sê korrupsie bemagtig misdaad-netwerke, waarmee onwettige goedere op wettige markte verskyn. Hy het […]
# Die Konstitusionele Hof het met ‘n driedaagse verhoor begin oor die wettigheid van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering. Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders en die Wes-Kaapse regering voer aan noodsaaklike inligting, insluitend befondsing, koste en bedryfs-besonderhede, is nie tydens die openbare raadplegings-tydperk bekend gemaak nie, wat ingeligte deelname verhoed het. President Cyril Ramaphosa het die […]
# Hawk’s Serious Organised Crime head Hendrik Flynn told the Madlanga Commission that organised crime cannot operate without corruption. He was testifying on the 2021 Port Shepstone cocaine theft, where 541 kilograms were stolen from police storage. Flynn said both public and private sector corruption enables criminal networks, allowing illicit goods to enter legal markets. […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het bek-en-klouseerbeperkings binne die KwaZulu-Natalse siektebestuursgebied opgehef, wat die bewegingsbeheer beëindig wat in 2021 ingestel is. Hy sê die besluit volg op veranderende uitbrekingspatrone, met gevalle wat nou oor die provinsie versprei is. Steenhuisen sê hoewel beperkings opgehef word, beklemtoon owerhede dat breër biosekerheids-maatreëls van krag sal bly […]