# Die Nasionale Tesourie is bekommerd oor die opmerkings deur die hoof van die Vloot, admiraal Monde Lobese, oor die begroting van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Lobese beweer dat die Tesourie die Weermag saboteer deur fondse terug te hou en sodoende die land se nasionale veiligheid in gevaar stel. Die Departement van Verdediging het 57,2-miljard […]
# National Treasury says it is concerned at the comments made by Navy Chief, Admiral Monde Lobese, on the budget of the South African National Defence Force. He accused Treasury of sabotaging the SANDF by holding back funds, and thereby risking the country’s national security. The Department of Defence has been allocated 57.2-billion-rand for the […]
# Eskom sê om die kragnetwerk se bestendigheid verder te versterk, gaan hy voor vanaand se spitstyd en deur die komende week drie-duisend-330 megawatt by die netwerk voeg. Tussen 1 April and 17 Julie was die verliesfaktor, wat die persentasie opwekkingsvermoë aandui wat weens onbeplande kragonderbrekings verlore gaan, 29,53-persent. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vir die […]
# FlySafair het passasiers verseker daar sal geen vlugonderbrekings wees wanneer vlieëniers, wat hoofsaaklik deur Solidariteit verteenwoordig word, vandag begin staak nie. Die lugredery se finale meerjarige loonaanbod sluit ʼn salarisverhoging van 5,7-persent in asook bykomende aanpassings aan die vergoedingspakket. Solidariteit eis egter ʼn salarisverhoging van 10,5-persent vir 2025/2026. FlySafair se hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon, het […]
# Eskom says in a bid to further strengthen grid stability, it is planning to return a total of three-thousand-330-megawatts of generation capacity to service ahead of this evening peak, and throughout the coming week. Between 1st April and 17 July, the Unplanned Capability Loss Factor, which indicates the percentage of generation capacity lost due to unexpected […]
# FlySafair has assured passengers that there will be no flight disruptions, as some pilots, mostly represented by Solidarity, are embarking on a strike starting today. The airline’s final multi-year wage agreement offer includes a 5.7-percent salary increase and additional compensation adjustments. However, Solidarity is demanding a 10.5-percent wage increase for 2025/2026. FlySafair’s chief marketing […]
# Eskom sê tussen 1 April en 17 Julie is sy dieselverbruik 48,4-persent laer in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is binne die goedgekeurde begroting, wat help om wanneer nodig sy operasionele doeltreffendheid te handhaaf. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die kragverskaffer het 5,8-miljard-rand aan brandstof vir sy oopsiklus-gasturbine-aanlegte bestee, wat 941,75 gigawatt-uur elektrisiteit […]
# Eskom says between the first of April this year and 17 July, diesel consumption is 48.4-percent lower compared to the same period last year and remains within the budget allocated, helping maintain operational efficiency when needed. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena says the power utility spent 5.8-billion-rand on fuel for its open-cycle gas turbine plants, generating 941.75-gigawatt-hour of electricity:
# Eskom sê met 44 dae van sy vooruitsig op die winter wat oorbly, is die stelsel steeds goed geplaas om bestendigheid te handhaaf en doeltreffend aan die vraag te voldoen. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die volgehoue prestasie is grootliks te danke aan voortdurende strukturele verbeterings in opwekkingsvermoë. Sedert 15 Mei vanjaar was daar geen […]