# ‘n Senior ekonoom van FNB, Thanda Sithole, sê mynbouproduksie het in Maart weer met 2,8-persent, jaar-op-jaar gedaal, ná ’n daling van 9,7-persent jaar-op-jaar, en ‘n daling van 9,6-persent in Februarie. Hy sê dit dui vyf opeenvolgende maande van jaarlikse afname. Sithole sê seisoenaal-aangepaste mynbouproduksie het maand-tot-maand met 3,5-persent gestyg, wat ’n herstel aandui, ná […]
# Die Finansiële Intelligensiesentrum het ondersoeke verskerp en opgetree teen eiendomsagente en regspraktisyns wat versuim om verpligte risiko- en nakomingsverslae in te dien. Hierdie sektore is van die laaste struikelblokke wat Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakspan se gryslys verhoed. Hoewel nakomingsvlakke tot ongeveer 70-persent verbeter het, dring die sentrum aan op feitlik-volledige nakoming. […]
# FNB senior economist Thanda Sithole says mining production declined again in March by 2.8-percent year-on-year after falling by 9.7-percent year-on-year, previously -9.6-percent in February. He says this marked five successive months of annual decline. Sithole says seasonally adjusted mining output expanded by 3.5-percent month-on-month, reflecting a rebound from a 4.1-percent monthly decline, better than the previously recorded fall of 4.4-percent:
# The Financial Intelligence Centre has intensified inspections and imposed sanctions on estate agents and legal practitioners for failing to submit mandatory risk and compliance reports. These sectors are among the final obstacles to South Africa’s removal from the Financial Action Task Force grey list. While compliance rates have improved to approximately 70-percent, the FIC […]
Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad sê rooibostee is vinnig besig om die voorkeurdrankie onder Gen Z en millenniërs te word. Die kafeïenvrye, gesonde aanloklikheid maak dit ’n gunsteling onder jonger verbruikers wat gesondheid en gerief soek. Gen Z verkies kruie- en soettreksels, terwyl millenniërs meer hou van gereed-om-te-drink-keuses vir hul besige lewens. Baie verkies nou rooibos bo […]
# Die uitvoerende hoof van die Motorsakeraad, Mikel Mabasa, sê die sektor het die Amerikaanse gesant, Mcebisi Jonas, betrek oor uitdagings wat deur die Amerikaanse president Donald Trump se nuwe tarief-bepaling veroorsaak word. Mabasa het op die bekendstelling van die 2025 Naamsa-handels-handleiding die hoop op voortgesette uitvoere na die VSA beklemtoon, ondanks vrese oor Afrika […]
# The South African Rooibos Council says Rooibos tea is fast becoming the drink of choice for Gen Z and Millennials. Its caffeine-free, healthy appeal has made it a favourite among younger consumers seeking wellness and convenience. Gen Z prefers herbal and sweet infusions, while Millennials favour ready-to-drink options for their on-the-go lifestyles. Many now […]
# The Automotive Business Council CEO Mikel Mabasa, says the sector has engaged US envoy Mcebisi Jonas over challenges posed by US president Donald Trump’s new tariff regime. Speaking at the launch of the 2025 Naamsa Trade Manual, Mabasa stressed hopes for continued exports to the US, despite fears over Africa’s African Growth and Opportunity Act […]
# Mynbouproduksie in Suid-Afrika het in Maart met 2,8-persent gedaal vergeleke met verlede jaar, hoofsaaklik weens skerp dalings in platinumgroepmetale en goud. Ystererts was die sterkste presteerder en het stewige groei getoon, met ‘n toename van 7,5-persent. Statistieke Suid-Afrika se woordvoerder, Juan-Pierre Terblanche, sê ten spyte van laer produksie, het mineraalverkope met 1,6-persent gestyg, gedryf […]