# Die Johannesburgse Aandelebeurs se Alle Aandele-indeks het vanoggend deur ‘n belangrike mylpaal van 100-duisend punte gebreek. Die indeks is vanjaar byna 20-persent hoër. Die uitvoerende hoof van die JSE-groep, Leila Fourie, sê die prestasie is nie slegs ‘n syfer-mylpaal nie, maar ‘n kragtige weerspieëling van die veerkragtigheid, innovering en operasionele uitnemendheid van maatskappye wat […]
# China sê hy sal poog om samewerking met die Verenigde State te versterk tydens volgende week se handelsgesprekke in Stockholm. Washington en Beijing het vroeër vanjaar weerwraakheffings op mekaar se uitvoere ingestel, wat handel tussen die wêreld se twee grootste ekonomieë belemmer het met toenemende spanning. Die Amerikaanse minister van Finansies, Scott Bessent, sê […]
# Trade union Solidarity warns employers not to submit race-based employment plans by the 1st of September, citing concerns over the legality of newly published government regulations. The union has taken legal action, claiming the regulations introduced by Employment and Labour minister Nomakhosazana Meth are unconstitutional and flawed. Solidarity’s Pieter Jordaan urged employers to stop […]
# Former chief justice Raymond Zondo says the bulk of corruption occurs within public procurement. Speaking at the South African Council of Churches Anti-Corruption Conference in Johannesburg, Zondo revealed that over 800-billion-rand is spent annually, with procurement laws often abused. Zondo urged the establishment of an independent anti-corruption agency to monitor public tenders, as recommended […]
# Rise Mzansi sê hoewel die Toedelingswetsontwerp nie perfek is nie, moet die Parlement besluite neem in plaas daarvan om eindeloos te debatteer. Die party se leier, Songezo Zibi, het in ‘n toespraak in die Nasionale Vergadering gesê Suid-Afrikaners kan nie meer belasting of skuld bekostig nie, veral nie met miljoene jongmense wat werkloos is […]
# Voormalige hoofregter Raymond Zondo sê Suid-Afrika se stryd teen korrupsie kan nie slaag sonder sterk beskerming en aansporings vir fluitjieblasers nie. Zondo het tydens die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se Anti-Korrupsie Konferensie in Johannesburg gevra dat fluitjieblasers ‘n deel van die verhaalde fondse moet ontvang as hulle inligting die staat help om geld terug […]
# The Johannesburg Stock Exchange All Share Index broke through a major milestone of 100-thousand points this morning. The index is up almost 20-percent this year. JSE Group CEO Leila Fourie says reaching the 100-thousand mark is not just a numerical milestone, but it is a powerful reflection of the resilience, innovation and operational excellence […]
# Voormalige hoofregter Raymond Zondo het president Cyril Ramaphosa gevra vir etiese leierskap met die aanstelling, skorsing en afdanking van openbare ampsdraers. Hy het op die Raad van Kerke se Teenkorrupsie-konferensie in Johannesburg die aanstelling gekritiseer van persone wat van korrupsie verdink word. Zondo sê etiese leierskap beteken Ramaphosa moet kandidate kies wat nie van […]
# China says it will seek to “strengthen cooperation” with the United States at next week’s trade talks in Stockholm. Washington and Beijing slapped escalating, tit-for-tat levies on each other’s exports earlier this year, stalling trade between the world’s two biggest economies as tensions surged. US Treasury Secretary Scott Bessent says he would meet his […]