# The Transport Department is proposing that remotely piloted aircraft systems be registered in South Africa. Spokesperson Collen Mnisi says The proposal which is part of a broader air freight strategy, is open for public comment until 6 November. He told Newzroom Afrika that the aim is to explore drones’ potential role in the freight […]
# Die Action Citizens Forum vra vir nog arrestasies in die Bosasa-korrupsieskandaal, na die inhegtenisneming van die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla. Hy het die week in die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie oor ‘n sekuriteitsopgradering van 350-duisend-rand by sy huis deur Bosasa in 2015. Makwetla is […]
# Action Citizens Forum has called for further arrests in the Bosasa corruption scandal, following the arrest of former Correctional Services deputy minister, Thabang Makwetla. He appeared in the Palm Ridge Specialised Commercial Crimes Court this week facing fraud and corruption charges over a 350-thousand-rand security upgrade to his home by Bosasa in 2015. Makwetla […]
Die UDM in Kaapstad is bekommerd oor die grootskaalse polisie-klopjagte wat uitgevoer word en verband hou met beweerde bedrog en korrupsie van 1,6-miljard-rand in munisipale kontrakte. Bongani Maqungwana van die UDM sê 26 eiendomme, insluitend amptenare se huise, is deursoek en toestelle is deur polisiebeamptes gekonfiskeer. Hy waarsku dat dié herhalende tendens en verbintenis met […]
# The United Democratic Movement in Cape Town has expressed concern over large-scale police raids linked to alleged 1.6-billion-rand fraud and corruption involving municipal contracts. The UDM’s Bongani Maqungwana says 26 properties, including officials’ homes, were searched and devices seized by SAPS investigators. He warns that recurring tender scandals and links to underworld figures erode […]
# Die ActionSA-leier Herman Mashaba het die televisie-aanbieder Xolani Khumalo as die party se Ekurhuleni-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslike regeringsverkiesing aangekondig. Mashaba het in Thembisa gesê dat Ekurhuleni deur korrupte politici verraai is. Hy het Khumalo beskryf as ‘n volksleier wat korrupsie sal beveg, waardigheid sal herstel en Ekurhuleni die nuwe begin sal gee wat die […]
# ActionSA leader Herman Mashaba has announced television host Xolani Khumalo as the party’s Ekurhuleni mayoral candidate for the 2026 Local Government Elections. Speaking in Thembisa, Mashaba said Ekurhuleni has been betrayed by corrupt politicians. He described Khumalo as a people’s leader who will fight corruption, restore dignity, giving Ekurhuleni the fresh start it deserves:
# Eskom se Opwekkingsherstelplan het die maand-tot-datum Energiebeskikbaarheidsfaktor tot 70,45-persent gestoot, wat sy 70-persent-teiken oortref. ‘n Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dit het die aanlegbetroubaarheid verbeter met verminderde onbeplande onderbrekings. Die kragverskaffer sê daar was 140 opeenvolgende dae sonder beurtkrag, met slegs 26 uur sedert April aangeteken. Mokwena sê dieselafhanklikheid het skerp gedaal, wat koste verlaag […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli het kommer uitgespreek oor byna sewe-miljoen-rand wat in die departmente van Vervoer en Openbare Werke op korrupsie-ondersoeke bestee word. Ntuli vra vir bystand van die Spesiale Ondersoekeenheid om korrupsie-aantygings in verskeie departemente te ondersoek. Hy het planne aangekondig om die hoof van die Departement van Vervoer, Siboniso Mbhele, […]