# Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het met 2,3-persent in Mei gestyg in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, wat voortgesette groei in verbruikersbesteding toon. Die grootste toenames het van ander kleinhandelaars, klerasie- en skoeiselwinkels en algemene handelaars gekom. Raquel Floris van Statistiek SA sê oor die drie maande tot Mei was kleinhandelverkope twee-persent hoër as […]
# Statistiek Suid-Afrika sê skuldverwante siviele hofsake het in die drie maande tot Mei toegeneem. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het met 1,4-persent gestyg, terwyl die aantal siviele vonnisse in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar met 7,4-persent toegeneem het. Vhonani Kwinda van Statistiek SA sê die totale waarde van siviele […]
# Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om rentekoerse onveranderd te hou, sal verligting bring vir ondernemings en verbruikers wat aan stygende lewenskoste onderwerp word. Parsons sê die besluit weerspieël kommer oor swak ekonomiese groei en wêreldwye onsekerheid, insluitend die konflik in die Midde-Ooste. Hy verwag […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit verwelkom om die terugkoopkoers op sewe-persent te hou, aangesien dit verligting sal bring vir werkers en middelklas-huishoudings wat reeds sukkel met stygende lewenskoste. Zanele Sabela van die federasie sê ‘n rentekoersverhoging sou baie gesinne dieper in die skuld gedryf het, aangesien brandstofpryse die afgelope jaar […]
# Die Tegnologie-vernuwingsagentskap en die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Groothandel- en Kleinhandelsektor het ‘n vennootskap onderteken om die ekostelsel vir vernuwing, vaardighede en entrepreneurskap te versterk. Die ooreenkoms het ten doel om vaardigheidsontwikkeling beter te verbind met tegnologie en ondernemingsgroei, deur programme soos internskappe, ondersteuning vir nuwe ondernemings, beurse en entrepreneurskapsprogramme. Titus Mathe van […]
# Thungela Resources sê kunsmatige intelligensie verbeter doeltreffendheid in steenkoolmynbou sonder om werkers te vervang. Tydens die Steenkool- en Energie-oorgangsdag het uitvoerende hoof, Moses Madondo, kommer uitgespreek dat KI tot wydverspreide werkverliese sou lei en gesê tegnologiese vooruitgang het histories meer werk deur groeiende nywerhede geskep. Madondo sê KI help om die lewensduur van laer-gehalte […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd gehou op sewe-persent, in die lig van voortdurende inflasierisiko’s en wêreldwye onsekerheid oor die konflik in die Midde-Ooste. Vier lede van die komitee was ten gunste daarvan om die koers onveranderd te laat, terwyl twee ‘n verhoging van 25-basispunte verkies het. Die president van […]
# Die voorsitter van MTN, Mcebisi Jonas, sê die verwydering van immigrante uit Suid-Afrika los nie die land se ekonomiese uitdagings op nie. Jonas het tydens die Kgalema Motlanthe-stigting se Winterseminaar gesê werkloosheid, ongelykheid en korrupsie is gewortel in regeringsmislukkings eerder as migrasie. Jonas het leiers aangespoor om strukturele ekonomiese probleme aan te spreek in […]
# The South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee has kept the repo rate unchanged at seven-percent, citing ongoing inflation risks and global uncertainty linked to the conflict in the Middle East. Four members preferred a hold, while two favoured an increase of 25-basis points. Governor Lesetja Kganyago told the media inflation remains above the […]