# Standard Bank het die eerste Afrika-gebaseerde bank geword wat ʼn WELL-gesondheid-veiligheidgradering kry vir 15 korporatiewe geboue wat landwyd 353-duisend vierkante meter dek. Die gradering gee erkenning aan sakeondernemings wat voorkeur gee aan die gesondheid en veiligheid van hul werknemers en besoekers aan hul eiendom-ondernemings. Nkosinathi Manzana van Standard Bank sê die prestasie stem ooreen […]
# Standard Bank has become the first Africa-based bank to achieve a WELL Health-Safety Rating for 15 corporate buildings, covering 353-thousand square meters nationwide. The rating recognises businesses that prioritise the health and safety of their employees and visitors in their real estate operations. Standard Bank’s Nkosinathi Manzana says this achievement aligns with its broader […]
# Die graderingsagentskap Moody’s sê Suid-Afrika is in ʼn negatiewe siklus waar hoë leningskoste belegging ontmoedig, groei belemmer en skuldkoste verder verhoog. Die agentskap plaas die land se buitelandse en plaaslike langtermynskuld op Ba2 met ʼn bestendige vooruitsig. Moody’s sê hoewel beleid wat fiskale en ekonomiese kwessies betref verbeter, sal dit weens probleme om dit in […]
# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê enige besluit oor Suid-Afrika se benadering tot die inflasieteiken moenie ligtelik geneem word nie. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wil ʼn nuwe inflasieteiken stel en voer aan die huidige koers maak dat die land nie mededingend is nie en plaas druk op landsburgers. Die land se inflasiesyfer het die afgelope […]
# Ratings agency Moody’s says South Africa is in a negative cycle where high borrowing costs discourage investment, hindering growth and further increasing debt costs. The agency rates the country’s long-term foreign and local currency debt at Ba2 with a stable outlook. Moody’s says that although policies targeting fiscal and economic issues are advancing, they will […]
# Deputy Finance minister David Masondo says any decision on the future of South Africa’s inflation targeting approach should not be taken lightly. The South African Reserve Bank is pushing for a new inflation target, claiming that the current range makes the country uncompetitive and causes price pressure on citizens. The country’s inflation rate has been subdued […]
# Die Gautrein-bestuursagentskap het sy 13de agtereenvolgende skoon oudit in die 2024/2025 finansiële jaar behaal, wat sy reputasie vir deursigtigheid, verantwoordbaarheid en gesonde finansiële bestuur versterk. Albi Modise van die agentskap sê die prestasie weerspieël gedissiplineerde bestuur en doeltreffende werksaamhede. Dit sluit in treinbeskikbaarheid van 99.51-persent en stiptelikheid van 97.57-persent. Die agentskap het ook sertifiserings […]
# Transnet Hawe-terminale het bevestig ‘n brand het op die houtsplinter-roete by die Richardsbaai-terminale, 80 meter se vervoerbande beskadig. Die brand is onder beheer gebring deur noodreaksiespanne en sproeiers wat groter skade verhoed het. Die bestuur het bevestig die vaartuig op die kaai is herlei na Durban se Multifunksionele Terminaal om voort te gaan met […]
# AfriForum sal vandag ‘n volledige funksionele rybewyskaartdrukker voor die hoofkantoor van die Departement van Vervoer in Pretoria demonstreer. Dit volg te midde van ‘n reuse-agterstand na jare se beloftes oor ‘n nuwe drukker. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy is uitgenooi om die demonstrasie by te woon. Louis Boshoff van AfriForum sê die departement […]