# Die Vereniging van Staatsamptenare, sê onlangse berigte oor studente se misbruik van fondse van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente om aanlyn te dobbel, is kommerwekkend. Volgens die Nasionale Dobbelraad se verslag vir die 2023/2024-boekjaar, is 1,1-duisend-miljard-rand in 2024 in die Suid-Afrikaanse dobbelbedryf gewed, wat 40,2-persent meer as die vorige boekjaar is. Die vakbond-woordvoerder, […]
# The Public Servants Association says the recent reports highlighting the misuse of National Student Financial Aid Scheme funds by students for online betting are alarming. According to the National Gambling Board’s report for the 2023/2024 financial year, 1.1-trillion-rand was wagered in the South African gambling industry in 2024, 40.2-percent more than the previous financial […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa verwelkom die Arbeidshof se beslissing dat alle werkers in Newcastle en Vereeniging wat ArcelorMittal Suid-Afrika vroeër die maand afgelê het, weer aangestel word. AMSA het die onderhandelingsproses oor afleggings aan die begin van Maart eensydig gestaak en sonder beraadslaging voortgegaan met afdankings. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dis ʼn oorwinning vir die […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa has welcomed the Labour Court’s decision to reinstate all workers from Newcastle and Vereeniging, who were unfairly retrenched by ArcelorMittal South Africa earlier this month. AMSA unilaterally terminated the consultation process on retrenchments at the beginning of March and, without consultation, proceeded with dismissals. Numsa’s spokesperson, […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys is ‘n goeie teken vir die integriteit en reputasie van die land se finansiële stelsel. In 2023 is Suid-Afrika op die gryslys geplaas omdat hy nie aan sekere internasionale standaarde voldoen het nie. In sy weeklikse nuusbrief sê Ramaphosa die land […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s exit from the Financial Action Task Force grey list bodes well for the integrity and reputation of the country’s financial system. In 2023, South Africa was placed on the grey list for failing to meet certain international standards. In his weekly newsletter, Ramaphosa says the country’s exit from […]
# Een van die grootste wynvervaardigers in Suid-Afrika, Namaqua Wines, het sy verspreidingsafdeling se handelsmerk na Niew Beverages verander om verder as bokswyn na ‘n breër drankmark uit te brei. Die maatskappy voorsien alle groot drank-kleinhandelaars vanuit sy elf takke en bestuur meer as 500 produkte. Niew Beverages se woordvoerder, David Radloff, sê die handelsmerk, […]
# One of South Africa’s biggest wine producers, Namaqua Wines, has rebranded its distribution division as Niew Beverages to expand beyond boxed wine into a broader beverage market. The company supplies all major liquor retailers from eleven branches and manages over 500 products. Niew Beverages’ David Radloff says the rebrand with the slogan ‘Life Outside […]
# Business Leadership South Africa sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys bewys die regering kan die instellings herbou wat deur staatskaping beskadig is. Die organisasie se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, het in haar weeklikse nuusbrief gesê die sukses spruit uit duidelike verantwoordbaarheid, samewerking tussen die regering en die sakewêreld, en werklike […]