# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid se jongste opname oor handelstoestande toon ‘n agteruitgang van handel in August 2025. Slegs 40-persent van die respondente het positiewe toestande aangemeld. Dit is minder as die tydelike oplewing in Julie, danksy rentekoersverlagings en pensioenfondsonttrekkings. Globale onsekerheid, swak ekonomiese prestasie, en werkloosheid was groot bydraende faktore. Alhoewel […]
# The South African Chamber of Commerce and Industry’s latest Trade Conditions Survey has revealed a deterioration in trade for August 2025. Only 40-percent of respondents reported positive conditions, down from July’s temporary boost linked to interest rate cuts and pension fund withdrawals. Global uncertainty, weak economic performance, and unemployment weighed heavily. Although lower inflation […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het Transnet se Nasionale Hawe-owerheid opdrag gegee om die huurkontrakte by Durban se Island View-gebied te hernu en toegang vir die Sentrale Energiefonds te waarborg. Die 25-jaar-oue opdrag poog om transformasie met energiesekerheid te balanseer en ruimte te skep vir opkomende swart deelnemers. Die departement se woordvoerder, Collen […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika werk saam met die B20 om veerkragtige, inklusiewe en volhoubare voedselstelsels te finansier. B20 is die amptelike G20-dialoogforum van die wêreld se sakegemeenskap. Steenhuisen sê die B20 Volhoubare Voedselstelsel- en Landboutaakmag het ʼn pragmatiese platform vir hierdie samewerking gebou. Hy sê té veel gesinne staar voedselonsekerheid in […]
# FNB senior economist, Siphamandla Mkhwanazi says stronger balance sheets and purchasing power should support retail sales in the near term. He says retail sales showed a strong performance in July, registering 5.6-percent growth year-on-year, up from 1.7-percent in June. Mkwanazi says this marks the 17th consecutive month of positive year-on-year growth and significantly exceeds […]
# Transnet Port Terminals has handed over the first nine advanced rubber-tyred gantries at the Cape Town Container Terminal, marking a major milestone in port operations. Equipped with anti-sway technology, the gantries are reducing vessel and truck turnaround times while increasing daily container handling. Western Cape MEC Agriculture, Economic Development and Tourism, Ivan Meyer praised […]
# Die hoof-ekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, verwag dat die Reserwebank se monetêre beleidskomitee nie vandag die rentekoers gaan verander nie. Roodt sê al het die inflasiekoers ietwat verbeter van 3,5-persent in Julie na 3,3-persent verlede maand, sal die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, waarskynlik ‘n verdere verlaging tot November vertraag. Die […]
# FNB sê die gevaar van digitale bankbedrog neem toe terwyl Suid-Afrikaners die laaste deel van die jaar aanpak en besteding toeneem. Volgens die Suid-Afrikaanse Bankbedrog-inligtingsentrum het voorvalle van digitale bankbedrog toegeneem van 31-duisend in 2023 tot 64-duisend verlede jaar. Chris Boxall van FNB sê swendelaars word al meer gesofistikeerd in die manier waarop hulle sosiale […]
# Efficient Group chief economist, Dawie Roodt, expects the Reserve Bank’s Monetary Policy Committee to keep interest rates unchanged today. Despite inflation easing from 3.5-percent in July to 3.3-percent in August, Roodt says Reserve Bank Governor Lesetja Kganyago is likely to delay another cut until November. The repo rate currently sits at seven-percent, with the […]