# Eskom says South Africa’s power grid performed reliably in October, with the Energy Availability Factor rising to 65.9-percent, up 3.66-percent from last year. Koeberg Unit 1 returned to the grid, boosting baseload capacity, while diesel use dropped sharply. Unplanned outages fell by one-thousand-69-megawatts compared to 2024. Eskom spokesperson Daphne Mokwena confirmed 168 consecutive days […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer het PRASA versoek om ‘n meganisme te skep vir geskilbeslegtings vir ondernemings na kommer oor wanbetaling deur hoofkontrakteurs wat klein besighede dwing om te sluit. Die komitee het die Oos-Rand-korridor besoek en die Daveyton-stasie, Brakpan-substasie en Germiston-brug inspekteer. Hulle wil binne drie weke ‘n verslag sien met oplossings […]
# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap het ‘n Nasionale Jeugfonds van 2,5-miljard-rand bekendgestel om werkloosheid aan te pak. Die adjunkvoorsitter, Bonga Makhanya, het tydens die Jeugbeleggingsindaba in Johannesburg gesê die fonds sal oor ‘n tydperk van drie jaar plaaslike en internasionale beleggings lok om ondernemings wat die jeug lei te ondersteun. Hy het ‘n beroep op vennote […]
# The Parliament’s Portfolio Committee on Transport has called on PRASA to establish a dispute resolution mechanism for businesses, following non-payment concerns by main contractors forcing small businesses to close. The committee visited the East Rand corridor, inspecting the Daveyton station, Brakpan sub-station, and Germiston bridge. They requested a report within three weeks on resolving […]
# The National Youth Development Agency has launched a 2.5-billion-rand National Youth Fund to address unemployment. Speaking at the Youth Investment Indaba in Johannesburg, NYDA deputy chairperson Bonga Makhanya said the fund will attract local and international investments over three-years to support youth-led enterprises. He called on private sector partners to co-invest in the initiative:
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, het fase een van Suid-Afrika se eerste kleinhaweprogram sedert demokrasie bekend gestel. Die program, wat in Port Shepstone in KwaZulu-Natal begin, is daarop gemik om toegang tot die kus te bevorder, werksgeleenthede te skep en ekonomiese ontwikkeling in verwaarloosde dorpe te bevorder. Zikalala sê fase […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister Sihle Zikalala has launched phase one of South Africa’s first small harbours programme since democracy. The programme, starting in Port Shepstone in KwaZulu-Natal, aims to boost coastal access, create jobs, and drive economic development in neglected towns. Zikalala says phase one is expected to generate over four-billion-rand in […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile doen ‘n beroep vir die insluiting van jongmense in die vorming van beleid wat hulle raak. Mashatile het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se Jeugbeleggingsindaba in Johannesburg gesê die jeug verdien ‘n plek in gesprekke in werkplekke, burgerlike ruimtes en die openbare en privaat sektor. Hy beklemtoon werkloosheid, swak toegang tot onderwys […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die regering, die sakewêreld en openbare sektor aangespoor om ‘n arbeidsmark te skep wat werklike werksgeleenthede vir jong Suid-Afrikaners skep. Mashatile het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se Jeugbeleggingsindaba in Johannesburg die rol van die Menslike Hulpbronontwikkelingsraad beklemtoon, insluitend die verbetering van die vaardighede van werkers, die skep van werkgeleenthede en […]