# The Presidential Climate Commission has welcomed new regulations governing its administration and operations under the Climate Change Act of 2024. The regulations, published by Forestry, Fisheries and the Environment minister David Maynier, clarify the commission’s governance, decision-making and accountability structures. Executive director Dorah Modise says the framework will strengthen transparency and effective operations. Deputy […]
# The National Employers Association of South Africa has rejected the proposed Employment Services Amendment Bill, warning that foreign worker quotas would place an excessive administrative and financial burden on businesses. The bill allows the Employment and Labour Ministry to set limits on foreign workers, with fines of up to one-million-rand for businesses that fail […]
# Die Presidensiële Klimaatkommissie het nuwe regulasies verwelkom wat sy administrasie en bedrywighede ingevolge die Wet op Klimaatsverandering van 2024 beheer. Die regulasies, wat deur die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, David Maynier gepubliseer is, verduidelik die kommissie se bestuurs-, besluitnemings- en verantwoordingstrukture. Die uitvoerende direkteur Dorah Modise sê die raamwerk sal deursigtigheid en […]
# Business Leadership South Africa sê bestendige koalisie-regerings, vinniger toegang tot opgeleide buitelandse werkers en nuwe handelsooreenkomste is noodsaaklik om beleggings te lok en werksgeleenthede te skep. BLSA het ook die goedkeuring van 71 maatskappye vir versnelde visums vir opgeleide werkers verwelkom en gevra die skema moet uitgebrei word. In haar weeklikse nuusbrief moedig die […]
# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika het die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Indiensneming verwerp en gewaarsku kwotas vir buitelandse werkers sal ’n buitensporige administratiewe en finansiële las op ondernemings plaas. Die wetsontwerp bemagtig die Departement van Indiensneming en Arbeid om perke op die indiensneming van buitelandse werkers te stel, met boetes van tot een-miljoen-rand vir ondernemings […]
# ‘n Nuwe studie toon slegs ses-persent van die Padongelukkefonds se uitbetalings word vir mediese sorg gebruik, vergeleke met 53-persent vir die verlies aan inkomste. Die navorsing, wat op die Aktuaris-vereniging van Suid-Afrika se kongres aangebied is, dui aan vroeëre mediese behandeling kan langtermyn-vergoedingseise verminder. Die studie beklemtoon ook die fonds se onbetaalde verpligtinge van […]
# A study has found only six-percent of Road Accident Fund payouts goes towards medical care, compared with 53-percent for loss of income. The research, presented at the Actuarial Society of South Africa’s convention, suggests earlier medical treatment could reduce long-term compensation costs. The study also highlights the RAF’s 439.5-billion-rand in net liabilities and an […]
# Pous Leo het Argentinië se president, Javiere Milei, en politieke leiers gevra om die demokrasie te beveilig en sê die versterking van die demokrasie vereis bereidheid om te luister en die versigtige gebruik van woorde. Hy het in Buenos Aires gepraat tydens sy tweede besoekpunt op ‘n toer van 12 dae aan Latyns-Amerika. Milei […]
# Die akademikus Thuli Madonsela sê Suid-Afrika se Grondwet waarborg nie werk aan jongmense nie, maar beloof geregtigheid in ‘n regverdige ekonomiese stelsel. Sy het aan Daily Maverick gesê die regering behoort ‘n omgewing te skep waar almal kan deelneem aan rykdom- en werkskepping. Madonsela sê jongmense moet aangemoedig word om entrepreneurs te word om […]