# Altesaam 80-duisend werksgeleenthede het verlore gegaan in die formele sektor, wat landbou uitsluit, in die tweede kwartaal van 2025. Statistieke SA se Kwartaallikse Arbeidsmagopname toon 229-duisend werksgeleenthede is tussen Junie 2024 en Junie 2025 verloor. Matlapane Masupye van Statistieke SA sê gemeenskapsdienste het van April tot Junie vanjaar die meeste werkverliese ervaar. Die mynbedryf […]
# Die DA waarsku dat 43 waarnemende aanstellings in eenhede van die Gauteng Groei en Ontwikkelingsagentskap werkskepping benadeel. Mike Moriarty van die DA sê in sekere poste, insluitende uitvoerende hoofde, hoof- finansiële bestuurders, en betaalstaatbeamptes, is mense al vir langer as vier jaar waarnemend. Hy voer aan sonder permanente personeel, het sulke entiteite nie stabiliteit […]
# A total of 80-thousand jobs were lost in the formal non-agricultural sector in the second quarter of this year. According to Statistics SA’s Quarterly Labour Force Survey 229-thousand jobs were lost between June 2024 and June 2025. Stats SA’s Matlapane Masupye says from April to June this year community services experienced the highest job […]
# The DA warns that 43 acting appointments across Gauteng Growth and Development Agency entities are hampering job creation. The DA’s Mike Moriarty says in some positions including CEOs, chief financial managers, managers, and payroll officers, people have been acting for over four years. He argues that without permanent staff, such entities lack stability and […]
# Die Stad Tshwane maak foute op rekeninge reg in verband met die skoonmaakheffing wat 12-duisend rekeninge raak. Die woordvoerder, Selby Bokaba bevestig ‘n toegewyde span verwerk terugbetalings vir kliënte wat reeds betaal het, met aanpassings wat op die Oktober-rekening sal verskyn. Daar sal geen kontant-terugbetalings wees nie. Hy bevestig die stad het die Appèlhof […]
# The City of Tshwane is addressing cleansing tariff billing errors affecting 12-thousand accounts. Spokesperson Selby Bokaba confirmed a dedicated team is processing reversals for customers who have already paid, with adjustments appearing on October statements. No cash refunds will be issued. He confirmed that the city is strengthening controls to prevent future errors and […]
# Uber Suid-Afrika het Women Drivers bekendgestel, wat vroue toelaat om ‘n vroulike bestuurder te kies en veiligheid en bemagtiging te prioritiseer. Die diens het op grond van wêreldwye insigte en plaaslike toetse keuses vir vroue uitgebrei en nuwe werksgeleenthede vir vrouebestuurders geskep. Die hoofbestuurder van Uber in Afrika suid van die Sahara, Deepesh Thomas, […]
# ‘n Senior ekonoom by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die FNB/BER-siviele-vertrouensindeks het, nadat dit van 45 tot 41 in die tweede kwartaal van hierdie jaar gedaal het, gedeeltelik herstel tot 43 in die derde kwartaal van 2025. Hy sê byna 55-persent van respondente is ontevrede met heersende saketoestande. Mkhwanazi sê die sakestemming het verbeter ten […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n regsoorwinning behaal met die Hooggeregshof in Johannesburg se beslissing dat drie voormalige SABC-uitvoerende hoofde meer as 11-miljoen-rand moet terugbetaal wat as suksesbonusse aan die bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, uitbetaal is. Mbulaheni Maguvhe, Ndivhoniswani Tshidzumba en Maleshane Raphela is gesamentlik aanspreeklik bevind omdat hulle nie die betalings teengestaan het nie. Die […]