# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging stel ‘n BTW-nulkoers voor op noodsaaklike items soos water en krag. Sabelo Gwala van SALGA sê die belasting op luukse goedere sal regeringsinkomste verhoog en hy stel ‘n aangepaste BTW-benadering voor. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal volgende Woensdag sy hersiene begroting indien na verskille oor ‘n moontlike verhoging […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het versoek dat die Kaapsta-hawe ingesluit word by ‘n nasionale projek wat ondersoek instel na privaat sektor-belegging in Suid-Afrika se hawens en spoornetwerke. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het onlangs bevestig haar departement sal versoeke vir inligting oor deelname vanaf die privaat sektor uitreik. Hill-Lewis het die […]
# Solidariteit het ‘n hulpprojek van stapel gestuur om werkers by te staan wat deur die sluiting van ArcelorMittal se langstaalaanlegte geraak word. Die sluiting van aanlegte in Newcastle in KwaZulu-Natal, Vereeniging in Gauteng en eMalahleni in Mpumalanga is verlede Vrydag bevestig, ondanks onderhandelings wat ‘n maand lank geduur het. Afleggingsgesprekke is byna afgehandel. Willie […]
# The South African Local Government Association has proposed the zero-VAT-rating of essential items like water and electricity. SALGA’s Sabelo Gwala says taxing luxury goods will increase government revenue, suggesting a staggered VAT approach. This comes ahead of Finance minister Enoch Godongwana’s revised budget on 12 March, following disagreements over a potential VAT increase. Gwala […]
# Save South Africa het die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, gekritiseer oor die versuim om ‘n verduideliking te verskaf oor die verspreiding van 500-miljoen-rand aan spazawinkel-eienaars. Die beweging eis dat die fondse aan Suid-Afrikaanse entrepreneurs gegee moet word en veroordeel die buitelandse eienaarskap van spazawinkels. Die woordvoerder, Tebogo Mashilompane, kritiseer ook die regering se […]
# Solidarity has launched an aid project to support workers affected by the closure of ArcelorMittal’s long-steel plants. According to the union, despite a month of discussions, the closures in Newcastle in KwaZulu-Natal, Vereeniging in Gauteng, and eMalahleni in Mpumalanga were confirmed last Friday, and retrenchment consultations are nearing completion. Solidarity’s Willie Venter criticised the […]
# Die EU waarsku dat Amerika se tariewe op Kanadese en Mexikaanse invoere die bestendigheid van die transatlantiese ekonomie bedreig en dit kan globale handel ontwrig. Die EU doen ‘n beroep op Washington om sy besluit om te keer. Streng Amerikaanse tariewe is ingestel nadat die spertyd om dit te verhoed, verstryk het sonder dat […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis has called for the port of Cape Town to be included in a national initiative exploring private sector investment in South Africa’s ports and rail networks. Transport minister Barbara Creecy recently confirmed that her department would issue requests for information on private sector participation. Hill-Lewis emphasised the need for […]
# Save South Africa has criticised minister of Small Business Development Stella Ndabeni-Abrahams for failing to clarify the distribution of 500-million-rand for spaza shop owners. The movement insists that the funds should be for South African entrepreneurs and condemns foreign ownership of spaza shops. Spokesperson Tebogo Mashilompane has also slammed the government’s poor handling of the […]