# The GOOD Party says the economy is steady, with debt stabilising at 77.9-percent and a lower inflation target providing relief for investors and households. The party states economic growth is sluggish at 1.2-percent, expected to reach only 1.8-percent by 2028, leaving poverty and inequality unresolved. GOOD secretary-general Brett Herron also criticised the Denel bailout, […]
# Energy regulator Nersa says all municipal electricity tariffs for 2025/2026 remain valid despite AfriForum’s court challenge. The High Court in Pretoria is still considering AfriForum’s proposed timelines for tariff submissions, with a final decision expected on 18 November. Nersa’s Charles Hlebela says the regulator followed a full public consultation process, including a 30-day comment […]
# Die Afrika en Globale Suide-waterdialoog in Kempton Park, Johannesburg, spreek Gauteng se groeiende uitdagings oor watersekerheid aan. Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê die agenda sluit volhoubare waterinfrastruktuur, lekbestuur en sanitasie-vernuwings in om siektes soos tifus te bekamp. Mahlobo sê die dialoog beklemtoon die belangrikheid van waterdoeltreffende sanitasiestelsels en finansieringsmodelle, bevorder […]
# Statistieke Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het met 0,3-persent gestyg in September in vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste winste was afkomstig van motorvoertuie, onderdele en ander vervoertoerusting, met ‘n styging van 7,6-persent, en voedsel en drank, met ‘n styging van 1,8-persent. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê op ‘n maandelikse basis het seisoensaangepaste […]
# Die MK-party sê die vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring spreek nie Suid-Afrika se dringendste kwessies soos werkloosheid, ongelykheid, armoede en die grondkwessie, aan nie. Die party kritiseer die Nasionale Tesourie se bruto binnelandse produkprojeksies as ooroptimisties en waarsku huidige bestedingsprioriteite bevoordeel skuldterugbetaling bo die behoeftes van die armes. MK-woordvoerder Nhlamulo Ndhlela verwerp die begroting as ‘n voortsetting […]
# The MK Party says the fifth medium-term budget policy statement fails to address South Africa’s most pressing issues, including unemployment, inequality, poverty, and the land question. The party criticises the National Treasury’s gross domestic product projections as overly optimistic and warns current spending priorities favour debt repayment over the needs of the poor. MK […]
# Die DA verwelkom die nuwe drie-persent-inflasieteiken wat in die vyfde mediumtermyn-begrotingsverklaring deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangekondig is. Die party sê die stap bied fiskale en monetêre sekerheid, wat huishoudings en besighede help om vir die toekoms te beplan. Mark Burke van die DA waarsku egter dat stadige groei in die bruto […]
# The DA welcomes the new three-percent inflation target announced in Finance minister Enoch Godongwana’s fifth medium-term budget policy statement. The party says the move provides fiscal and monetary certainty, helping households and businesses plan for the future. The DA’s Mark Burke warns that slow gross domestic product growth and delayed reforms at Eskom and […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê die oplewing in Suid-Afrika se aanlynsportdobbelary moet beheer word. Die omset in weddery het in 2024/2025 ‘n rekord van 1,5-duisend-miljard-rand bereik. Besteding aan noodsaaklikhede soos voedsel en onderwys het nie gedaal het nie, maar mense bestee minder aan ander ontspanningsaktiwiteite. Die Nasionale Dobbelraad doen ‘n beroep op strenger […]