# Die Golden Arrow-busdiens het 20 elektriese busse in Kaapstad bekendgestel, met ‘n verdere 100 wat deur die loop van die jaar bygevoeg sal word. Die busse word met sonkrag gelaai en buite-spitstyd-Eskom-tariewe sal ook ingespan word. Die busdiens het 30 herlaaiers installeer, wat later vanjaar tot 60 uitgebrei sal word en prestasie-ontleding sal gedoen […]
# Golden Arrow Bus Services has launched 20 electric buses in Cape Town, with 100 more set to be phased in through the year. The buses, charged using solar and off-peak Eskom tariffs, will undergo performance analysis. The bus service has also installed 30 chargers, expanding to 60 later this year. CEO Francois Meyer calls […]
# Voormalige Eskom kontrakteur Michael Lomas, ‘n verdagte in ‘n 1,4-miljard korrupsie saak, is twee-miljoen-rand borgtog in die Hooggeregshof in Johannesburg toegestaan. Die fondse is toegestaan vir die opknapping van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga tussen 2014 en 2017. Lomas and 11 ander persone word aangekla op meer as 40 aanklagte van korrupsie. Lomas se verhoor […]
# Business Leadership South Africa het die Parlement versoek om infrastruktuur-befondsing in begrotingsdebatte voorrang te gee om ekonomiese groei aan te dryf. Die uitvoerende hoof, Busi Mavuso, het beklemtoon groei lei tot werkskepping en beter openbare dienste. Mavuso het die behoefte aan vennootskappe tussen die regering en die privaatsektor sowel as beleidshervormings uitgelig om infrastruktuurprojekte […]
# Former Eskom contractor Michael Lomas, accused in a 1.4-billion-rand corruption case, has been granted two-million-rand’s bail by the High Court in Johannesburg. The funds were meant to upgrade Eskom’s Kusile power station in Mpumalanga between 2014 and 2017. Lomas and eleven others are facing over 40 counts of corruption. His trial is set for 20 July next […]
# Die Internasionale Watervereniging se 14de konferensie oor waterherwinning-en-hergebruik vind tans in Kaapstad plaas. Watervolhoubaarheid en -innovering word op die vyf dae-lange konferensie bespreek, met Kaapstad wat beplan om een van die wêreld se grootste fasiliteite vir die hergebruik van water op te rig. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie in Kaapstad, Zahid Badroodien, sê […]
# Business Leadership South Africa has urges Parliament to prioritise infrastructure investment in budget debates to drive economic growth. CEO Busi Mavuso emphasised that growth enables job creation and better public services. Mavuso highlighted the need for government-private partnerships and policy reforms to accelerate infrastructure projects. She urged lawmakers to ensure the budget stimulates economic […]
# The 14th International Water Association conference on Water Reclamation and Reuse is taking place in Cape Town. The five-day conference will discuss water sustainability and innovation as Cape Town plans to implement one of the world’s largest water reuse facilities. Mayoral committee member for Water and Sanitation in Cape Town, Zahid Badroodien said the […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria sal môre ‘n aansoek aanhoor teen die afskakeling van analoog-TV wat vir 31 Maart vasgestel is. Die aansoek word deur e.tv en mediawaghonde gebring wat hulle kommer uitgespreek het oor die uitwerking wat dit sal hê op miljoene mense in agtergeblewe gemeenskappe wat nie toegang tot digitale televisie het nie. […]