# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sal in Boksburg gasheer wees vir die Tanzaniese minister in die Presidensie, om Suid-Afrika se Uitgebreide Openbare Werke-program te bespreek. Die vergadering sal fokus op transformasie deur entrepreneurskap en vaardigheidsontwikkeling. Die Tanzaniese afvaardiging, insluitend regeringsamptenare, die privaat sektor en akademici, sal ondersoek instel oor hoe […]
# Minister of Public Works and Infrastructure, Dean Macpherson, will host the minister in the Presidency from Tanzania in Boksburg, to discuss South Africa’s Expanded Public Works Programme. The meeting will focus on transformative impact through entrepreneurship and skills development. The Tanzanian delegation, including government officials, the private sector, and academia, will explore how enhancement […]
# Suid-Afrikaners kan skerp stygings in kragtariewe verwag en Eskom se regstreekse verbruikers kan volgende maand tot 12,74-persent meer betaal. Munisipaliteite sal ‘n verhoging van 11,32-persent deurgee vanaf 1 Julie. Die verhogings is deel van Eskom se strategie om goedgekeurde inkomste te verhaal en finansiële uitdagings die hoof te bied. Die energie-reguleerder Nersa se woordvoerder, […]
# South Africans are facing steep electricity increases, with Eskom direct customers set to pay up to 12.74-percent more from next month. Municipalities will see a rise of 11.32-percent starting from 1 July this year. The tariff hikes are part of Eskom’s strategy to recover approved revenues and address financial challenges. Energy regulator, Nersa’s spokesperson […]
# President Cyril Ramaphosa sê die agtste Suid-Afrika-Europese Unie-Beraad wat verlede week in Kaapstad aangebied is, was ‘n deurslaggewende oomblik vir handel- en beleggingsverhoudings tussen die groepe. In sy weeklikse nuusbrief het hy verwys na die meer as 90-miljard-rand beleggingspakket wat gemik is om sleutelsektore soos entstofproduksie, energie-oorgang en infrastruktuur ‘n hupstoot te gee. Volgens […]
# President Cyril Ramaphosa says the 8th South Africa-European Union Summit, held in Cape Town last week, marked a pivotal moment for trade and investment relations. In his weekly newsletter, he highlighted the over 90-billion-rand investment package aimed at boosting key sectors like vaccine production, energy transition, and infrastructure. According to Ramaphosa, the summit also […]
# Suid-Afrika se aanvraag vir elektrisiteit het in 2024 aanhou daal as gevolg van die vinnige groei in privaat sonkraginstallasies. ‘n Nuwe verslag deur die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad dui aan dat die spitsaanvraag met een-persent gedaal het na 33,5-gigawatt, terwyl algehele energie-aanvraag met drie-persent gedaal het. Teen September verlede jaar was meer as ses-gigawatt privaat sonkrag […]
# South Africa’s electricity demand continued to decline in 2024 due to rapid growth in private solar installations. A new report by the Council for Scientific and Industrial Research indicates peak demand fell one-percent to 33.5-gigawatts, while overall energy demand dropped three-percent. By September, over six-gigawatts of private solar was installed, easing reliance on Eskom. […]
# Rise Mzansi dring aan op ‘n ondersoek na die meer as drie-duisend-400 lisensies wat toegestaan is aan ambags- en kleinskaalse mynwerkers gedurende die laaste vyf jaar. Die party is besorg oor die toenane in onwettige mynbou wat aanhou om lewens te eis en die regering van inkomste beroof. ‘n Gesamentlike parlementêre komitee wat sal […]