# Suid-Afrika se voorste privaat onderwysverskaffer, AdvTech, het die Regis Runda Academy in Nairobi vir sowat 172-miljoen-rand verkry vir die uitbreiding van sy Makini Schools-voetspoor in Kenia se vinnig groeiende onderwyssektor. Die skool, in die Ridgeways-omgewing noordoos van Nairobi, sal na die Makini School Runda herbenoem word. Dié verkryging volg op ADvTech se onlangse uitbreiding […]
# Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het die Nasionale Kunsmatige Intelligensie Belangegroepforum in Pretoria bekendgestel. Die samewerkingsplatform se doel is die vorming van ‘n inklusiewe, etiese en mensgerigte digitale toekoms. Die adjunkminister, Mondli Gungubele, het aan Newzroom Afrika, gesê Suid-Afrika se voorste KI-denkers moet help om die nasionale agenda te dryf, van klaskamers […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die bekendstelling van fase twee van die Vertroude Toer-operateur-skema aangekondig. Hy sê ‘n verdere 45 goedgekeurde toeroperateurs word bygevoeg by die bestaande 65 wat sedert die bekendstelling in Februarie vanjaar deel van die program is. Schreiber sê sedert die skema se aanlyn portaal ses maande gelede […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê ‘n voormalige werknemer van die Suid-Afrikaanse Lugdiens en geoktrooieerde rekenmeester, Sedzani Mudau, is aangestel as nuwe voorsitter van die SAL-raad. Die raad sal fokus op die uitbreiding van die vloot van 20 tot meer as 50 vliegtuie teen 2030, die versterking van bestuur en die behoud van […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die kabinet het die geoktrooieerde rekenmeester Glynnis Mbonambi aangestel as ‘n nie-uitvoerende direkteur op Transnet se raad. Creecy sê haar finansiële kundigheid sal pogings ondersteun om Transnet bestendig te kry en sal sy bedryfsdoeltreffendheid verbeter, terwyl die onderneming streef na beter vrag- en hawedienste, en terselfdertyd handelsgroei […]
Cape Town’s Hotel Verde has won Africa’s Leading Green Hotel title for the second year in a row, cementing its role in sustainable tourism. Praised for its zero-waste policy, renewable energy use, and eco-conscious guest incentives, mayoral committee member for Economic Growth, James Vos, says the hotel leads the continent in green hospitality, stating that luxury […]
# Minister of Transport Barbara Creecy says the cabinet has appointed chartered accountant Khulekelwe Glynnis Mbonambi as a non-executive director on the Transnet board. Creecy says Mbonambi’s financial expertise will support efforts to stabilise Transnet and improve its operational efficiency, as the company works towards better freight and port services, and support trade growth and […]
# South Africa’s leading private education provider, AdvTech, has acquired Regis Runda Academy in Nairobi for about 172-million-rand, expanding its Makini Schools footprint in Kenya’s fast-growing education sector. Located in the Ridgeways area, northeast of Nairobi, the school will be rebranded as Makini School Runda. This acquisition follows ADvTech’s recent expansion into two other African […]