# Die vakbondfederasie Saftu sê hy verwerp die regering se oppervlakkige viering van die 0,1-persent groei in bruto binnelandse produk in vanjaar se eerste kwartaal. Hy sê die sogenaamde groei is nie insluitend of hervormend nie. Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê fiskale, monetêre en handelsbeleid sal radikaal verander moet word om groeivlakke te haal wat genoeg […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die begroting wat die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, opnuut voorgelê het, verskil nie veel van verlede jaar s’n nie, behalwe die toename van 886,6-miljoen-rand. Die begroting vir die 2025/2026-boekjaar beloop 172,3-miljard-rand. Anton Alberts van die VF Plus sê hy sal met Maile vergader om […]
# Cosatu sê werkloosheid bly Suid-Afrika se grootste bestaanskrisis. Hy sê dis ʼn tikkende tydbom en die regering in samewerking met die sakebedryf, arbeid en die samelewing moet alles moontlik doen om dit te hanteer. Die vakverbond neem met kommer kennis van die skamele ekonomiese groei van 0,1-persent in vanjaar se eerste kwartaal. Cosatu-woordvoerder, Matthew […]
# Die EFF in Gauteng sê die provinsiale regering moet ʼn deelnemende rol in die ekonomie speel omdat dit nie volhoubaar is om op beleggers staat te maak nie. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, het die 2025/2026-begroting van 172,3-miljard-rand voorgelê. Dis 886,6-miljoen-rand meer as die een wat vroeër vanjaar ingedien is. Die […]
# The South African Federation of Trade Unions says it rejects the shallow celebration by government of the marginal 0.1-percent gross domestic product growth recorded in the first quarter of this year. It says this so-called growth is neither inclusive nor transformative. Saftu’s spokesperson, Newton Masuku, says fiscal, monetary and trade policy will have to […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng says the re-tabled by the MEC for Finance and Economic Development, Lebogang Maile, does not differ much from last year’s, except for an increase of 886.6-million-rand. The budget for the 2025/2026 financial year is 172.3-billion-rand. The FF Plus’, Anton Alberts, says it will meet with Maile to discuss […]
# Cosatu says unemployment remains South Africa’s existential threat, which is a ticking time bomb that the government, working with business, labour and society, must pull out all stops to defeat. The federation union has noted with concern the tepid economic growth of 0.1-percent for quarter one of this year. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says […]
# Die DA in Gauteng sê die 886,6-miljoen-rand wat by die provinsiale begroting gevoeg is, sal nie ʼn beduidende verskil maak aan dienslewering en inwoners se lewensgehalte nie. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, het gister die provinsiale begroting vir die 2025/2026-boekjaar opnuut voorgelê nadat veranderinge aangebring is ná gewysigde nasionale toewysings. […]
# The EFF in Gauteng says the provincial government needs to play a participatory role in the economy as the over reliance on investors is not sustainable. MEC for Finance and Economic Development, Lebogang Maile, has re-tabled the 2025/2026 financial year budget, which now stands at 172.3-billion-rand, an increase of some 886.6-million-rand from the one tabled […]