# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die kruispunt van geopolitieke, binnelandse en handelskwessies definieer die huidige dooiepunt tussen Suid-Afrika en die VSA die beste, en ‘n herstelling is onvermydelik. Die nuwe Amerikaanse tariewe, wat bepaal dat Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika aan ‘n 30-persent invoertarief onderworpe sal wees, tree Vrydag in […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds se groeivooruitsig vir Suid-Afrika bly onveranderd terwyl die vooruitsigte vir wêreldwye groei beter is. Die IMF het in April die land se vooruitsig van 1,5-persent in Januarie tot slegs 1,0-persent verlaag. Die fonds sê in sy jongste Wêreld Ekonomiese Vooruitsig Suid-Afrika sal vanjaar ʼn groeikoers van slegs een-persent hê en […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says the intersection of geopolitical, domestic and trade issues best defines the current impasse between South Africa and the US, and a reset is unavoidable. The new US tariffs, which South African imports into America would be subject to a 30-percent import tariff, kick in on […]
# The International Monetary Fund’s growth forecasts for South Africa remain unchanged, while projections for global growth have lifted. In April, the IMF reduced the country’s forecast from the 1.5-percent projection in January to just 1.0-percent. In its latest World Economic Outlook, the IMF maintains that South Africa will only see an increase of one-percent […]
# Die energiekenner Chris Yelland sê Eskom se regsgeding teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika is gevaarlik onvanpas. Die kragvoorsiener staan Nersa se besluit in 2024 teen om vyf nuwe elektrisiteitshandelslisensies, en ‘n oorgrens-handelslisensie, uit te reik. Eskom sê die handelslisensies is ‘n grondliggende en eensydige beleidsverandering deur Nersa, wat elektrisiteitsvoorsiening omver kan werp. Yelland […]
# Energy expert Chris Yelland says Eskom’s legal challenge against the National Energy Regulator of South Africa is dangerously disingenuous. The power utility is opposing Nersa’s 2024 decision to issue five new electricity trading licences, as well as a cross-border trading licence. It argues that the trading licences represent a fundamental and unilateral change in […]
# Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê dit is nie ‘n uitgemaakte saak dat Suid-Afrika teen Vrydag ‘n gunstige handelsooreenkoms met Amerika sal sluit nie. Dangor het tydens ‘n lesing voor die Kgalema Motlanthe Stigting in Sandton gewaarsku dat eise oor binnelandse beleide soos swart ekonomiese bemagtiging die proses bemoeilik. Hy […]
# Voormalige president Kgalema Motlanthe sê Afrika moet sy jeug toerus met die nuutste digitale vaardighede om ingewikkelde probleme op te los en die land vorentoe te dryf. Hy het tydens die stigting se beraad in Sandton beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om weg te beweeg van ‘n slagoffer-ingesteldheid en lesse by nasies soos Viëtnam […]
# Former president Kgalema Motlanthe says Africa must equip its youth with up-to-date digital skills to solve complex problems and drive the continent forward. Speaking at his foundation’s summit in Sandton, he emphasised the need to shift from a victimhood mindset, drawing lessons from nations like Vietnam and the Philippines. He says youth innovation and […]