# Die Landbank Versekeringsmaatskappy het die uitbreiding van sy loods-indeksversekering met die bekendstelling van omgewingsopbrengs-indeksversekering aangekondig. Die produk beskerm gewasboere teen verliese veroorsaak deur droogte, oorstromings en plae. Anders as tradisionele versekering sal uitbetalings berus op inligting op distrikvlak eerder as waardering van plase en dit sal vinniger vergoeding verseker. Omgewingsopbrengs-indeksversekering word ontwikkel in samewerking […]
# The Land Bank Insurance Company has announced the expansion of its pilot index insurance with the launch of Area-Yield Index Insurance. The product protects crop farmers against major yield losses caused by drought, floods, or pests. Unlike traditional insurance, payouts are based on district-level data rather than farm assessments, ensuring quicker compensation. Developed with […]
# Rand Mutual Assurance sê die Suid-Afrikaanse ekonomie is onder druk as gevolg van die 30 persent-tarief op goedere wat na die VSA uitgevoer word. Volgens die jongste makro-ekonomiese ontleding deur die multi-nasionale rekeningkundige reus EY, kan die land tot 100- duisend werksgeleenthede verloor. Gopolang Peme van RMA sê verminderde wêreldwye vraag, ontwrigtings in die […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die regering van nasionale eenheid moet die belangrikste struikelblokke vir werkskepping uitwys en daadwerklik optree. Die instituut het ‘n nuwe verslag vrygestel met die titel “Generating Jobs and Skills for Growth and Prosperity“. Michael Morris van die IRR sê sommige van die belangrikste hindernisse vir werkskepping sluit in ‘n […]
# Rand Mutual Assurance says the South African economy is under pressure as a result of the newly introduced 30-percent tariff on goods exported to the US. According to the latest macroeconomic analysis by multinational accounting giant EY, the country could shed up to 100-thousand jobs due to the tariffs. RMA’s Gopolang Peme says reduced […]
The National Union of Metalworkers of South Africa says it does not accept that retrenchments at Macsteel are justified. The steel-producing company last month announced that it has entered into a process of restructuring, which may affect a number of its operations and employees. Numsa’s spokesperson, Phakamile Hlubi-Majola, says they will embark upon strike action, as Macsteel’s […]
# The Institute of Race Relations says the government of national unity must pinpoint the main barriers to job creation, and set about removing them with singular determination. The institute has released a new report titled, Generating Jobs and Skills for Growth and Prosperity. IRR’s Michael Morris says some of the key barriers to job […]
# Cosatu sê hy is teleurgesteld oor die nuus dat Mango Airlines gaan sluit. Dit volg nadat die belegger wat gewag het vir wetlike en regulerende struikelblokke om teruggetrek te word, aan die koopproses onttrek het. Mango is in Julie 2021 onder vrywillige sakeredding geplaas met sakereddingkundiges wat in Augustus daardie jaar aangestel is. Die […]
# Die metaalwerkersvakbond, Numsa sê hy aanvaar nie dat afleggings by Macsteel geregverdig is nie. Die staalvervaardiger het verlede maand aangekondig hy is besig met ‘n proses van herstrukturering wat van van sy bedrywighede en sy werknemers kan raak. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle gaan met ‘n staking begin, want Macsteel se vyandige […]