# Die EFF sê Statistiek Suid-Afrika se Verbruikersprysindeks vir Julie 2025 toon dat lewenskoste steeds styg op maniere wat onvolhoubaar is vir die werkersklas en armes. Inflasie het in Julie tot ‘n tien-maande-hoogtepunt van 3,5-persent gestyg, teenoor drie persent in Junie. Die EFF sê wêreldwye ekonomiese veranderinge, insluitend stygende Amerikaanse tariewe, beïnvloed Suid-Afrika se invoermandjie. […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die loonooreenkoms wat die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika met sy twee grootste vakbonde, Satawu en Untu, onderteken het, is afdwingbaar. Dit volg nadat Prasa as gevolg van finansiële beperkings geweier het om te voldoen aan ‘n ondertekende ooreenkoms van ‘n loonverhoging van 5,5 persent. Die ooreenkoms tree teen […]
# Die kleinhandelreus Checkers het ‘n nuwe slim inkopie-waentjie bekendgestel waarmee kopers hulle kruideniersware regstreeks kan skandeer en betaal sonder om by tradisionele betaalpunte te wag. Die vernuwing, wat tans getoets word, sal wagtye verkort en meer gerieflik wees. Klante kan kaarte of digitale beursies gebruik deur middel van die waentjies se ingeboude stelsel. Checkers […]
# Die Federasie vir die Staal- en Ingenieursbedrywe van Suider-Afrika het gewaarsku onsekerheid oor Suid-Afrika se openbare verkrygingsreëls rakende plaaslike inhoud, hou nywerhede terug, wat verbind word met die uitrol van ‘n netwerk. Die aangewese uitvoerende hoof, Tafadzwa Chibanguza, het tydens ‘n dialoog van die Nasionale Sake-inisiatief gesê vertragings met die afhandeling van verkrygingsregulasies het […]
# ‘n Ekonoom van die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Nthabiseng Moleko, sê die nuutste VSA tariewe bedreig alreeds broos werksekerheid, met veral vroue wat die las van die wêreld se handelsoorlog moet dra. Moleko waarsku dat die 30-persent tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere dreig om die arbeidsonsekerheid te vererger, veral vroue wat salarisdiskriminasie moet verduur, gesinne […]
# Die Suid-Afrikaanse kleinhandelreus Shoprite gaan na 25 jaar aan Malawi onttrek en soek na plaaslike kopers om sy belange oor te neem. Dit volg na die onlangse sluiting van winkels in Blantyre en Llongwe oor skendings van higiëne-reëls en verstrykte goedere. Die onttrekking is deel van Shoprite se strategie om sy nie-kernmarkte in Afrika […]
# The EFF says Statistics South Africa’s July 2025 Consumer Price Index demonstrates that the cost of living continues to rise in ways that are unsustainable for the working class and poor. Inflation has risen to a ten-month high of 3.5-percent in July, up from three-percent in June. The EFF says global economic changes, including […]
# Transport minister Barbara Creecy says the wage deal the Passenger Rail Agency of South Africa signed with its two biggest unions, Satawu and Untu, is enforceable. This comes as Prasa has refused to comply with a signed agreement of a 5.5-percent wage increase, citing financial constraints. The agreement comes into effect at the end […]
# The Steel and Engineering Industries Federation of Southern Africa has warned that uncertainty over South Africa’s public procurement rules on local content is stalling industrialisation linked to the grid roll-out. Speaking at a National Business Initiative dialogue, CEO-designate Tafadzwa Chibanguza, said delays in finalising procurement regulations have rendered local content designations unenforceable, leaving state […]