# Die EFF het formeel aan die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, geskryf oor dringende grondwetlike en parlementêre implikasies wat voortspruit uit minister van Finansies, Enoch Godongwana, se openbare terugtrekking van sleutelkomponente van die 2025 Nasionale Begroting. Godongwana het die ommekeer van die 0,5-persentasieount verhoging in BTW aangekondig, en sy voorneme verklaar om […]
# Die Agricultural Food and Allied Democratic Workers Union doen ‘n beroep op al sy lede om met die werkersklas oral in die land saam te span in die herdenking van Werkersdag volgende Donderdag. Elke jaar op 1 Mei staan Suid-Afrika stil om die onblusbare gees van sy mans- en vroue- werkersklas te eer. Die […]
# The EFF has formally written to National Assembly speaker, Thoko Didiza, regarding urgent constitutional and parliamentary implications arising from Finance minister Enoch Godongwana’s public withdrawal of key components of the 2025 National Budget. Godongwana announced the reversal of the 0.5-percent Value-Added Tax increase, and declared his intent to withdraw both the 2025 Appropriation Bill and the Division of Revenue […]
# Baie Suid-Afrikaanse ondernemings skarrel volgens berigte om die duur BTW-veranderings aan hul stelsels weer om te keer. Dit volg nadat die regering die BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte wat op 1 Mei sou intree, geskrap het weens politieke teenkanting en koalisiegeskille. Dit laat ondernemings wat in die opgradering van hul stelsels belê het, met vermorste uitgawes. […]
# Many South African businesses are reportedly scrambling to reverse costly value-added tax system changes. This is after the government scrapped the 0.5-percent VAT hike. The reversal followed political backlash and coalition disputes, leaving firms that had invested heavily in compliance upgrades facing wasted expenses. News24 reports that small businesses, in particular, are hardest hit by the […]
# The Agricultural Food and Allied Democratic Workers Union is calling on all its members to unite with the working class in commemorating Workers’ Day across the country next week Thursday. Every year on the first of May, South Africa stands still to honour the indomitable spirit of its working-class men and women. The union’s spokesperson, Khayelihle Khumalo, […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die Wetsontwerp op Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging van Inkomstewet amptelik in die Staatskoerant gepubliseer. Die gewysigde wetgewing wat die BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte omkeer wat in Maart se begroting aangekondig is, moet steeds in die Parlement oorweeg word. Die skrapping laat ‘n fiskale tekort van 75-miljard-rand. Godongwana […]
# Finance minister Enoch Godongwana has officially gazetted the Rates and Monetary Amounts and Amendment of Revenue Laws Bill. The amended legislation, which reverses the 0.5-percent value-added tax hike introduced in the budget in March, will still face Parliamentary review. The scrapping of the VAT hike leaves a 75-billion-rand expenditure hole in the fiscus. Godongwana told […]
# Die selfoonmaatskappy MTN sê hy het onder ‘n kuberaanval deurgeloop wat persoonlike data van sommige klante in sekere van sy markte blootgestel het. MTN sê ‘n ongeïdentifiseerde derde party het aangevoer hy het gedeeltes van sy stelsel binnegedring, maar hy kon in die stadium geen bewyse vind dat enige van sy noodsaaklike infrastruktuurplatforms of dienste […]