# Die Universiteit van Johannesburg se Professor in Praktyk, Pali Lehohla, sê die Amerikaanse president Donald Trump en president Cyril Ramaphosa kan moontlik gemeenskaplike grond vind, aangesien albei sakemanne was wat nou in die politiek is. In ’n gesprek met die SABC merk Lehohla op dat hul gedeelde agtergrond in besigheid ’n verbindingslyn kan skep, […]
# EFF leader Julius Malema is urging national unity against imperialism, colonialism, and economic apartheid. Addressing supporters at the party’s VAT Victory March in Pretoria, Malema emphasised the need to confront lingering economic inequalities rooted in South Africa’s past. He said that the march signifies the party’s continued efforts to mobilise citizens around issues of […]
# University of Johannesburg professor of Practice, Pali Lehohla, says former US president Donald Trump and president Cyril Ramaphosa could find common ground as both are businessmen-turned-politicians. Speaking to the SABC, Lehohla notes that their shared background in business may create a connecting line, despite differing political landscapes. The comment comes amid global political shifts […]
# Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika vergader met werkgewers in die plastieksektor vir die derde ronde in loononderhandelings. NUMSA eis ‘n tien-persent loonverhoging, ‘n een-jaar-ooreenkoms en die skrapping van gebiedsgebaseerde loonverskille. Werkgewers het ‘n nul-persent verhoging en ‘n vier-jaar-ooreenkoms aangebied. NUMSA se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, kritiseer die voorstel en noem dit onregverdig […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa is meeting plastics sector employers for a third round of wage talks. In the two day talks, NUMSA is demanding a ten-percent wage increase, a one-year deal, and the scrapping of area-based pay differences. Employers have tabled a zero-percent increase and a four-year agreement. NUMSA national […]
# Die GOOD-party sê president Cyril Ramaphosa se besoek aan Washington hierdie week is ’n gulde geleentheid om bande met Amerika te herstel en vals bewerings oor Suid-Afrika reg te stel. Ramaphosa sal president Donald Trump na verwagting Woensdag ontmoet, met grondhervorming, handel en buitelandse beleid hoog op die agenda. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]
# City Power vier energiemaand met die herdenking van een jaar sedert die John Ware gasturbine-kragstasie in Fordsburg, Johannesburg weer in gebruik geneem is. Die City Power-woordvoerder Isaac Mangena sê die kragstasie vervaardig nou tot 18 megawatt per turbine en is ‘n belangrike deel van die stad se tienpunt-energieplan om minder afhanklik van Eskom te […]
# The GOOD Party says president Cyril Ramaphosa’s visit to Washington, DC this week, is a key moment to rebuild ties with the US and correct false claims about South Africa. Ramaphosa is expected to meet president Donald Trump on Wednesday, with land reform, trade, and foreign policy high on the agenda. GOOD secretary-general Brett […]
# Business Leadership South Africa sê dringende hervorming en ‘n geloofwaardige begroting is nodig om die sukkelende ekonomie te red. In haar weeklikse nuusbrief het die uitvoerende hoof Busi Mavuso gesê in vandeesweek se hersiene begroting moet uitgawes balanseer sonder verdere skuld. Mavuso waarsku belastinginkomste is minder en die regering moet minder noodsaaklike programme besnoei […]