# Die FW de Klerk Stigting verwelkom die vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en die Amerikaanse president Donald Trump. Suid-Afrika is steeds Amerika se grootste Afrika-handelsvennoot, met meer as 600 Amerikaanse ondernemings wat plaaslik handel dryf. Die stigting het ook Ramaphosa se internasionale diplomasie geprys en leiers van die regering van nasionale eenheid aangespoor om […]
# Die Stad Johannesburg doen ‘n beroep op Spaza-winkeleienaars wat aansoek gedoen het vir grondgebruiksgoedkeuring om die hulptoonbank van Ontwikkelingsbeplanning te besoek en die status van hulle aansoeke na te gaan. Sedert November 2024 is meer as een-duisend aansoeke ingedien, maar baie bly onvolledig weens verkeerde kontak- of eiendomsbesonderhede. Die burgemeesterskomiteelid van Ontwikkelingsbeplanning, Eunice Mgcina, […]
# Die Suid-Afrikaanse wynbedryf vra gesprekke met die Verenigde State om tariewe wat wynuitvoere raak, te spreek. Maryna Calow van Wines of South Africa sê die VSA is ‘n belangrike mark, met uitvoere ter waarde van byna 660-miljoen-rand. Sy het die dringendheid van die saak op SABC News beklemtoon en AGOA se rol in handel […]
# Die Europese Unie het formeel ‘n nuwe stel sanksies teen Rusland aanvaar wat op sy “skaduvloot” olietenkskepe gemik is, en het Moskou met meer strafmaatreëls gedreig omdat hulle nie ingestem het tot ‘n wapenstilstand in Oekraïne nie. Die hoof van buitelandse beleid van die Europese Unie, Kaja Kallas, het op X geskryf meer sanksies […]
# The City of Johannesburg is urging Spaza Shop owners who applied for land use consent to visit the Development Planning Help Desk and check their application status. Since November 2024, over one-thousand-800 applications were submitted, but many remain incomplete due to incorrect contact or property details. Mayoral committee member of Development Planning, Eunice Mgcina, […]
# The FW de Klerk Foundation welcomes tomorrow’s meeting between president Cyril Ramaphosa and US president Donald Trump. The foundation says the talks should prioritise trade and strategic cooperation over local political disputes, as South Africa remains America’s largest African trading partner, with more than 600 US companies operating locally. The foundation also praised Ramaphosa’s […]
# The European Union formally adopted a new round of sanctions on Russia targeting its “shadow fleet” of oil tankers, and threatened more punishment for Moscow for not agreeing a Ukraine truce. European Union foreign policy chief Kaja Kallas wrote on X that more sanctions on Russia are in the works and the longer Russia […]
# The South African wine industry is calling for talks with the United States to address tariffs affecting wine exports. Wines of South Africa’s Maryna Calow says the US is a key market, with exports worth nearly 660-million-rand. She stressed to SABC News the urgency of the issue and highlights AGOA’s role in trade, as […]
# BOSA het ‘n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gedoen om ‘n begroting voor te lê wat ekonomiese groei, werkskepping en fiskale verantwoordelikheid met vrymoedigheid voorop stel om vooruitgang en verandering aan die gang te kry. Die party sê die keuses wat in hierdie begroting gemaak word, moet burgers se dringende werklikhede […]