# Cosatu sê die opskorting van die 0,5-persent BTW-verhoging sal verligting vir miljoene werkers bring wat sukkel op kop bo water te hou met stygende lewenskoste. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beslis die BTW-verhoging wat verlede maand aangekondig is, moet opgehef word, en dit voorkom dat op 1 Mei in werking tree. Cosatu se woordvoerder, Matthew […]
# Die Parlement se voorsittende beamptes verwelkom die ooreenkoms oor die BTW-verhoging en fiskale raamwerk wat buite die hof bereik is. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort en die maatreël amptelik geskrap. Die hof het die bevel uitgereik in die DA en EFF se saak om die BTW-verhoging tersyde te stel. […]
# Cosatu says the halting of the 0.5-percent value-added tax hike will provide relief to millions of workers, who have been struggling to cope with the rising cost of living. The Western Cape High Court has ruled to suspend the VAT increase announcement made last month, preventing the tax hike from taking effect on May […]
# EFF-leier Julius Malema sê hulle sal enige mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa ondersteun ná die omstrede kwessie oor die BTW-verhoging. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die beplande BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort en ook die Parlement se aanvaarding van die fiskale raamwerk ongeldig verklaar. Malema sê ten spyte van die minister van Finansies, Enoch […]
# Parliament’s presiding officers welcome the agreement reached in the court proceedings concerning the value-added tax increase and the adoption of the fiscal framework. The Western Cape High Court has suspended the proposed 0.5-percent VAT increase, formally scrapping the measure. The court made the order in the DA and EFF’s court challenge to have the VAT […]
# Die EFF het die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit verwelkom om die 0,5-persent BTW-verhoging op te skort, wat dié belastingverhoging Donderdag voorkom. Hierdie besluit volg ná ‘n regsgeding deur die DA en die EFF teen die BTW-koersaanpassing en die besluit van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies om die finansiële komitees se […]
# EFF leader Julius Malema says they will support any motion of no-confidence put against president Cyril Ramaphosa over the value-added tax hike controversy. The Western Cape High Court has suspended the planned 0.5-percent VAT increase and has also invalidated Parliament’s adoption of the fiscal framework. Malema says, despite Finance minister Enoch Godongwana’s role in […]
# The EFF has welcomed the Western Cape High Court’s decision to suspend the 0.5-percent value-added tax increase, preventing the tax hike from taking effect on Thursday. This decision was in response to a legal challenge brought by the DA and the EFF, which contested both the VAT rate adjustment, and the resolutions by the […]
# Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof-uitspraak dat ‘n BTW-verhoging amptelik opgeskort moet word, is ‘n sege vir alle Suid-Afrikaners. Sy sê die besluit verseker dat veranderinge aan die BTW-koers behoorlik deur die parlement goedgekeur moet word voordat dit in werking tree. Die DA-woordvoerder, Willie Aucamp, sê […]