# EFF leader Julius Malema has proposed that the entire budget process be taken away from National Treasury. This follows an order by the Western Cape High Court, which effectively suspended the 0.5 percentage point value-added tax that was set to come into effect on Thursday. Malema says the EFF has long warned that Finance […]
# Cosatu sê Nasionale Tesourie moet die emosionele en nuttelose versoeking weerstaan om belangrike toewysings in die begroting te besnoei. Dit sluit in die bevriesing van die brandstofbelasting, die uitbreiding van kossoorte wat van BTW uitgesluit is, en maatskaplike toelaes bo inflasie. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort het. Cosatu-woordvoerder, […]
# Cosatu says National Treasury needs to resist the emotional and unhelpful temptation to slash the many important progressive allocations in the budget. These include the freeze on the fuel tax, extending value-added tax exemptions for additional essential food items, and increasing social grants above inflation. This follows the Western Cape High Court officially suspending […]
# Cosatu sê die opskorting van die 0,5-persent BTW-verhoging sal verligting vir miljoene werkers bring wat sukkel op kop bo water te hou met stygende lewenskoste. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beslis die BTW-verhoging wat verlede maand aangekondig is, moet opgehef word, en dit voorkom dat op 1 Mei in werking tree. Cosatu se woordvoerder, Matthew […]
# Die Parlement se voorsittende beamptes verwelkom die ooreenkoms oor die BTW-verhoging en fiskale raamwerk wat buite die hof bereik is. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort en die maatreël amptelik geskrap. Die hof het die bevel uitgereik in die DA en EFF se saak om die BTW-verhoging tersyde te stel. […]
# Cosatu says the halting of the 0.5-percent value-added tax hike will provide relief to millions of workers, who have been struggling to cope with the rising cost of living. The Western Cape High Court has ruled to suspend the VAT increase announcement made last month, preventing the tax hike from taking effect on May […]
# EFF-leier Julius Malema sê hulle sal enige mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa ondersteun ná die omstrede kwessie oor die BTW-verhoging. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die beplande BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort en ook die Parlement se aanvaarding van die fiskale raamwerk ongeldig verklaar. Malema sê ten spyte van die minister van Finansies, Enoch […]
# Parliament’s presiding officers welcome the agreement reached in the court proceedings concerning the value-added tax increase and the adoption of the fiscal framework. The Western Cape High Court has suspended the proposed 0.5-percent VAT increase, formally scrapping the measure. The court made the order in the DA and EFF’s court challenge to have the VAT […]
# Die EFF het die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit verwelkom om die 0,5-persent BTW-verhoging op te skort, wat dié belastingverhoging Donderdag voorkom. Hierdie besluit volg ná ‘n regsgeding deur die DA en die EFF teen die BTW-koersaanpassing en die besluit van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies om die finansiële komitees se […]