# Solidarity says Ford South Africa has offically informed them of its intention to lay off more than 470 employees. The notice indicates this is due to a realignment of Ford’s production capacity to correspond with the current and expected market demand. The plan is to reduce 391 operator positions at the Silverton manufacturing plant […]
# Die vakbond Solidariteit sê Ford Suid-Afrika het ’n amptelike kennisgewing aan die vakbond gestuur oor sy voorneme om meer as 470 werknemers af te lê. Volgens die kennisgewing volg die werksverliese op ’n “herbelyning” van Ford se produksievermoë wat met die huidige en verwagte markvraag moet ooreenstem. Die plan is om 391 operateursposte in […]
# Die statistieke-agentskap in Namibië sê die land het in Junie ‘n handelsoorskot van 856-miljoen-rand aangeteken. Die uitvoere was hoofsaaklik minerale, insluitend uraan, goud wat nie as reserwebate gehou word nie, diamante, koper en vis as die enigste produk wat nie ‘n mineraal is nie, in die top vyf. China is die voorste uitvoerbestemming, terwyl […]
# Die DA veroordeel die energiereguleerder Nersa se tarieffout van 54-miljard-rand, wat elektrisiteitspryse nog verder sal opstoot. Die party sê foute in Eskom se waardevermindering en bateberekening beteken verbruikers sal die volgende twee boekjare bykomende verhogings moet trotseer. Die DA-lid, Kevin Mileham, het die Parlement se portefeuljekomitee oor Energie en Elektrisiteit gevra om vas te […]
# Eskom se elektrisiteitstariewe gaan die volgende twee boekjare met 8,8-persent styg nadat die energiereguleerder, Nersa, foute in sy vroeëre prysbepaling identifiseer het. Die verhoging, hoër as die vyf- en ses-persent wat aanvanklik aangekondig is, volg op ‘n skikking buite die hof. Nersa sê die aanpassing stel die nutsmaatskappy in staat om ‘n bykomende 54-miljard-rand […]
# The DA has condemned a 54-billion-rand tariff error by the energy regulator, Nersa, that will push electricity prices higher. The party says mistakes in Eskom’s depreciation and asset calculations mean consumers will face extra increases in the next two financial years. The DA’s Kevin Mileham has called on Parliament’s portfolio committee on Energy and […]
# Eskom’s electricity tariffs will rise by 8.8-percent over the next two financial years after the energy regulator, Nersa, identified errors in its earlier price determination. The increase, higher than the initially announced five-percent and six-percent respectively, follows an out-of-court settlement with the utility. Nersa says the adjustment allows the utility to recover an additional […]
# Namibia’s Statistics Agency says the country recorded a trade surplus of 856-million-rand in June. Exports were predominantly mineral-based, including uranium, non-monetary gold, diamonds, and copper, with fish being the only non-mineral product in the top five. China emerged as the leading export destination, while South Africa remained the primary source of imports. According to […]
# Die president van Nehawu, Mike Shingange, sê hulle sal nie gedwing word om ‘n kollektiewe ooreenkoms te teken wat afleggings in die staatsdiens toelaat nie. Shingange het die vakbond se mandaat beklemtoon om werkers te verenig, te beskerm en vir hulle te veg. Shingange het gewaarsku teen die vermomming van gedwonge afleggings as vrywillige […]