# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu sê om ‘n veiliger Suid-Afrika te skep, vereis dringende optrede, innovering en vennootskappe. Mchunu het sy begroting by die Parlement ingedien en 121-miljard-rand is aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir 2025/2026 toegewys. Kernprioriteite sluit in die vermindering van moorde, geslagsgeweld en onwettige vuurwapens. Hy het ook bykomende befondsing vir […]
# Die DA sê die Departement van Verdediging het in ‘n enkele, ondeurdagte skuif, die toekoms van alle Onafhanklike Kragvoorsieningsprojekte in gevaar gestel, wat beide energiesekerheid en belegging ondermyn. Nico Pienaar van die DA sê die departement het ‘n moratorium geplaas op die uitgee van geen-beswaar briewe wat ‘n noodsaaklike vereiste is vir alle kragvoorsieningsprojekte […]
# Police minister Senzo Mchunu says building a safer South Africa requires urgent action, innovation and partnerships. Delivering the police ministry’s budget vote in Parliament, Mchunu announced a 121-billion-rand allocation for the South African Police Service for 2025/2026. Key priorities include reducing murder, gender-based violence, and illegal firearms. He also confirmed additional funding for gang […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy beplan om alreeds vandag briewe te stuur om die handelsvennote in te lig oor hulle handelsheffings. Onderhandelings om hoër Amerikaanse heffings te vermy, is amper voltooi. Lande sal vanaf 1 Augustus die nuwe heffings betaal. Trump sê die heffings sal tussen 60- en 70-persent en tussen 10- […]
# FlyDubai has become the first international airline to land at Tehran’s Imam Khomeini Airport after a 20-day flight suspension caused by Israeli attacks on Iran. Flight FZ1930 from the United Arabs Emirates marks the gradual reopening of Iranian airspace. FlyDubai, a low-cost sister airline to Emirates, resumed services under strict safety protocols. Authorities hailed […]
# COSATU in die Wes-Kaap veroordeel die Stad Kaapstad se mislukking om sy uitvoerende leierskap te transformeer en sê wit manlike oorheersing word steeds gehandhaaf en swart beroepslui word uitgesluit. Die vakbond is van mening die stad se praktyke skend die Wet op Gelyke Indiensneming en versterk voorregte uit die apartheidsera. Die woordvoerder, Zanele Sabela, […]
# US President Donald Trump says he plans to start sending letters informing trading partners of their tariff rates as soon as today, as negotiations to avoid higher US levies enter the final stretch. Countries will start paying the tariffs from 1 August. Trump says they’ll range in value from 60 or 70 percent tariffs […]
# Bek-en-klouseer-uitbrekings by groot beesvoerkrale, insluitend Karan Beef naby Heidelberg in Gauteng, het paniekaankope veroorsaak en rooivleispryse landwyd opgestoot. Kleinhandelaars rapporteer ‘n jaar-tot-jaar-styging van 20-persent, met biefstuk wat met 4,5-persent gestyg het en maalvleis met 1,7-persent in Mei. Volgens News24 is uitvoere na China en die Europese Unie gestaak, en streng bewegingsbeperkings beperk voorraad. Owerhede […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni en die statistikus-generaal, Risenga Maluleke, het met die uitvoerende hoof van Capitec, Gerrie Fourie, vergader om werkloosheidsyfers te bespreek. Fourie het onlangs aangevoer dat die werkloosheidskoers nader aan tien-persent is, teenoor die amptelike koers van 32,9-persent. Maluleke sê die gesprek in Stellenbosch was konstruktief en het bevestig […]