# Die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid werk saam met die Smile-stigting deur die Frere-hospitaal in Oos-Londen om lewensveranderende operasies te doen op kinders met gesigsafwykings en brandwonde. Dit is deel van hul belofte tydens Glimlag-week. Vyftien kinders gaan prosedures ondergaan. Die departement se woordvoerder, Siyanda Manana, sê dit sluit in operasies van ‘n gesplete lip- […]
# The Eastern Cape Health Department, through the Frere Hospital in East London, is collaborating with the Smile Foundation to provide life-changing procedures for children with facial abnormalities and burn injuries. This is part of Smile Week. Fifteen children have been booked for corrective procedures. The department’s spokesperson, Siyanda Manana, says the procedures include cleft lip […]
# Die sanger wat bekend gestaan het as die vader van Britse heavy metal, Ozzy Osbourne, is dood ná ‘n stryd met Parkinson se siekte. Hy was 76. Sy dood volg net twee weke nadat hy met sy groep Black Sabbath ‘n afskeidskonsert in sy tuisdorp Birmingham in Engeland gehou het. Osbourne, ook bekend as […]
# Ozzy Osbourne, regarded as the founding father of British heavy metal, has passed away at the age of 76, after struggling with Parkinson’s disease. His death comes just two weeks after he reunited with his Black Sabbath bandmates and performed a farewell concert in his hometown of Birmingham in England. Osbourne, also known as […]
# ‘n Alge-opbloei het die Suid-Australiese kuslyn groen verkleur en tot groot seelewe-vrektes gelei. Die premier van Suid-Australië, Peter Malinauskas, sê die verskynsel is ‘n natuurramp wat volgens wet as sodanig verklaar moet word. Die alge-opbloei kom natuurlik voor, maar word veroorsaak deur die verwarming van die oseane, see-hittegolwe en die besoedeling van voedingsbronne in […]
# Die Coca-Cola-maatskappy gaan ‘n weergawe van sy kenmerkende drankie bekendstel wat met Amerikaanse rietsuiker gemaak is na druk van president Donald Trump. Die Amerikaanse weergawe word gewoonlik met mieliestroop versoet, terwyl rietsuiker in ander lande, insluitend Mexiko, gebruik word. Dit is die “Mexikaanse Coke” wat Trump verkies, en hy het Coca-Cola aangemoedig om die […]
# An algal bloom has turned the usually pristine South Australian waters toxic green and suffocated masses of marine life. According to the South Australian Premier, Peter Malinauskas, it is a natural disaster and should be declared as such under the country’s laws. The algal bloom occurs naturally but is caused by ocean warming, marine […]
# The Coca-Cola Company will launch a version of its signature drink made with US cane sugar after a push from president Donald Trump. The US version of Coke is typically sweetened with corn syrup, while cane sugar is used in other countries, including Mexico. It’s the “Mexican Coke” that Trump prefers, prompting the president […]
# Mense het skeppende modelle van Kunsmatige Intelligensie deur Google en Open-A-I uitoorlê op ‘n internasionale wiskundekompetisie in Queensland, Australië. Nie een van die modelle kon volpunte behaal op die Internasionale Wiskunde-olimpiade nie, terwyl vyf jongmense dit wel kon doen op die jaarlikse kompetisie vir deelnemers jonger as 20. Google sê ‘n gevorderde weergawe van […]