# Durban University of Technology student, Lindani Sibisi’s short film Amanzi won the best editing award at the Canada Mobile International Film Festival. Amanzi, which means “water” in Zulu, tells the story of a woman tormented by ancestral spirits demanding that she embrace her calling as a traditional healer. The short film was nominated in three categories: […]
# Die Gautrein-bestuursagentskap het een-duisend-289 inwoners van Marlboro en Alexandra gehelp met die verskaffing van gratis oogtoetse, voorskrifbrille en sonbrille tydens ‘n maandlange oogsorgveldtog. Die projek, by die Gautrain-stasie in Marlboro, het oor naweke gewerk om Wêreld Sig- en Vervoermaand te vier. Die woordvoerder, Albi Modise, sê MIV- en bloeddruktoetse is ook aangebied:
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die Hoftolk-togaprogram by die Kgosi Mampuru Korrektiewe Sentrum in Pretoria bekendgestel. Tolke sal nou in die hof amptelike togas dra, wat ‘n geskiedkundige mylpaal aandui. Kubayi het die projek as die eerste van sy soort wêreldwyd beskryf, wat die rol van tolke sal […]
# Die Departement van Gesondheid in Gauteng beklemtoon die noodsaaklikheid dat lede van die gemeenskap die vroeë tekens van ‘n beroerte moet herken en onmiddellik moet optree. Dit is vandag Wêreldberoertedag, wat die erns van beroertes en die hoë voorkoms daarvan beklemtoon. Die Departement sê die provinsie het tussen 2020 en 2024 meer as 32-duisend […]
# Justice and Constitutional Development minister Mmamoloko Kubayi launched the Court Interpreters’ Robing Programme at Kgosi Mampuru Correctional Centre in Pretoria yesterday. Interpreters will now be officially robed in court, marking a historic milestone. Kubayi highlighted the initiative as the first of its kind globally, professionalising court interpreting, introducing official gowns, a black-and-white dress code, […]
# The Gauteng Health Department emphasised the urgent need for community members to recognise the early signs of stroke and take immediate action. Today marks World Stroke Day, to underscore the serious nature and high rates of stroke. The department says in recent years, the Gauteng Province has reported over 32-thousand new cases of strokes between […]
# Die Grammy-bekroonde Suid-Afrikaanse sangeres Tyla is gereed om op haar eerste toer as hoofkunstenaar te vertrek. Die ‘We Wanna Party’-toer sou verlede jaar plaasvind, maar is uitgestel. Die 23-jarige sangerers het haar opgewondenheid op sosiale media gedeel en sê sy het al op ander verhoë opgetree, maar nou kry sy haar eie. Die toer […]
# Grammy Award-winning South African singer Tyla is set to embark on her first headline tour, titled the ‘We Wanna Party’ tour. It was supposed to happen last year but was postponed. The 23-year-old shared her excitement on social media, saying she has been performing on other stages, but now she gets her own. The […]
# Die Oyster Box Hotel het KwaZulu-Natal se eerste oord geword wat die gesogte 5-ster Premium-status van die Suid-Afrikaanse Toerisme-graderingsraad ontvang. Die hotel langs die kus by Umhlanga is nou een van 23 in die land met die status. Bronwen Auret van die graderingsraad sê die Oyster Box is meer as net ʼn hotel. Dis […]