# A historic red wooden church considered one of Sweden’s most beautiful buildings was moved across the Arctic town of Kiruna today to its new home. to allow Europe’s biggest underground mine to expand. Kiruna’s entire town centre is being relocated because of the iron ore mine, whose ever deeper burrowing has weakened the ground, […]
# Japanese tegnici by die beskadigde Fukushima-kernaanleg het afstandbeheerde robotte na een van die reaktorgeboue gestuur as deel van die voorbereidings om radioaktiewe brokstukke te verwyder. Die gevaarlike hoë kernuitstralings maak die verwydering van gesmelte brandstof en ander rommel die skrikwekkendste uitdaging in die dekade-lange aftakeling van die aanleg nadat dit deur ‘n enorme tsunami […]
# Japanese technicians at the stricken Fukushima nuclear plant have sent in remote-controlled robots to one of the damaged reactor buildings as part of preparations to remove radioactive debris. Dangerously high radiation levels mean that removing melted fuel and other debris from the plant hit by a huge tsunami is seen as the most daunting […]
# Die Cambridge Dictionary het die afgelope jaar ses-duisend nuwe woorde op sy aanlyn uitgawe bygevoeg. Dit sluit in TikTok-neigings en uitdrukkings op sosiale media soos skibidi, delulu en tradwife. Die woorde het algemene gebruik geword op sosiale en hoofstroommedia en word ook gekoppel aan bekendes en toonaangewers soos Kim Kardashian. Die woordeboek se uitgewery-bestuurder, […]
# Vandag is Wêreldmuskietdag waartydens bewustheid geskep word oor die gevare wat muskiet-oordraagbare siektes inhou. Vanjaar se tema is “Versnelling van die stryd teen malaria vir ‘n billiker wêreld”. Muskiet-oordraagbare siektes maak jaarliks meer as ‘n miljoen mense dood en besmet tot 700-miljoen. ‘n Dosent aan die Universiteit van Pretoria, die mediese entomoloog Ashley Burke, […]
# ‘n Vyf-en-twintigjarige modeontwerper en entrepreneur van Durban, Luyanda Majozi, herdefinieer Suid-Afrikaanse straatdrag deur sy handelsmerk, Enigmatic Cotton. Hy het begin om uitrustings vir homself en vriende te verander en toe tekstielwetenskap en kleretegnologie aan die Durbanse Universiteit van Tegnologie studeer voor hy die handelsmerk gestig het. Majozi het Suid-Afrika verlede jaar op die GISU […]
# The Cambridge Dictionary has added six-thousand new words to its online edition over the past year. These include TikTok trends and social media terms like skibidi, delulu and tradwife. The words have grown in use across social and mainstream media and beyond, linked to celebrities and influencers such as Kim Kardashian. Cambridge Dictionary’s publishing […]
# Compagniesdrift by Stellenbosch se makataankonfytstukke is aangewys as Suid-Afrika se heelvrugkonfyt van die jaar in die nuwe Suid-Afrikaanse heelvrugkonfyt-kampioenskap. Sewentig produkte van 29 vervaardigers is in hul onderskeie afdelings erken, met elf kategoriewenners wat uitgeblink het. Die hoofbeoordelaar, Susina Jooste, sê Compagniesdrift se makataankonfytstukke het indruk gemaak met die wenkombinasie van geur, tekstuur en […]
# Today is World Mosquito Day, a day to raise awareness of the dangers posed by mosquito-borne diseases, and the ongoing efforts to combat the world’s deadliest creature. This year’s theme is Accelerating the Fight Against Malaria for a More Equitable World. Mosquito-borne diseases kill more than one-million people and infect up to 700-million each […]