# ‘n Groep toegewyde atlete maak reg om volgende Woensdag, 700 kilometer van Greenfields in Ekurhuleni na Durban te stap om fondse in te samel vir die Pariio Gemeenskapsvaardigheidsentrum. In reaksie op die hoë werkloosheidsyfer, sal die sentrum praktiese opleiding vir vaardighede, en werkgeleenthede vir jong mense in Suid-Afrika aanbied. Die sentrum sal begin met […]
# Stony Point Nature Reserve at Bettys Bay in the Western Cape’s Penguin Palooza celebrates African penguin conservation, drawing families to markets, exhibits, and penguin releases. With African penguins now critically endangered, CapeNature and the Southern African Foundation for the Conservation of Coastal Birds lead efforts to protect the species while boosting local tourism. CapeNature’s […]
# Die Disney wetenskapsfiksie-film, Tron: Ares, met Jared Leto in die hoofrol, was met sy opening die gewildste op die Noord-Amerikaanse lokettrefferslys. Die rolprent, wat die derde aflewering in die Tron-trilogie is, volg die mensdom se eerste kontak met kunsmatige intelligensie wanneer ‘n gevorderde program die fisiese wêreld betree. Nog ‘n nuweling, Miramax en Paramount […]
# A group of committed individuals are preparing to walk 700 kilometres from Greenfields in Ekurhuleni to Durban next Wednesday, to raise funds for the Pariio Community Skills Centre. The centre will provide practical skills training and work opportunities for young people in South Africa, responding to high unemployment rates. The skills centre will start with […]
# Disney’s sci-fi sequel, Tron: Ares, starring Jared Leto, topped the North American box office on its debut. The movie, which is the third instalment in the Tron trilogy, follows humanity’s first contact with artificial intelligence as an advanced programme enters the physical world. Another newcomer, Miramax and Paramount’s romantic crime-comedy Roofman, came in second, […]
# Twee studente-entrepeneurs van die Nelson Mandela-universiteit is onder die top 20 finaliste in die gesogte 2025 Absa Entrepreneurskap-ontwikkeling in Hoër Onderwys innoveringsuitdaging. Ayabulela Binase het die NanoLAMP Diagnostic Field Kit ontwikkel, vir die vroeë opsporing van virale patogene wat boontjiegewasse in Suid-Afrika aantas. Jazmyn Du Preez is die stigter van Fin Align, ‘n finansiële […]
# Two studentpreneurs from Nelson Mandela University have been named among the top 20 finalists in the prestigious Entrepreneurship Development in Higher Education Absa Innovation Challenge 2025. Ayabulela Binase developed the NanoLAMP Diagnostic Field Kit, designed for early detection of viral pathogens that affect common bean crops in South Africa. Jazmyn Du Preez is the founder […]
# Die Adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het 54 hoërskoolleerders gelukgewens wat beurse van die Departement se Leerakademie ontvang het. Hy sê 15 laerskoolleerders het ook kontantpryse ter waarde van 225-duisend-rand namens hul skole ontvang tydens die 2025 nasionale beoordeling van die Departement se Water en Sanitasie Opvoedkundige Program. Mahlobo sê hierdie toekennings […]
# Leerders en onderwysers van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het uitsonderlik presteer en 14 toekennings gewen by die 2025 Nasionale Vaardigheidskompetisie. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê onderwysers en TVET-kollegestudente uit al nege provinsies het hul tegniese en beroepsgerigte talente oor ‘n wye reeks dissiplines ten toon gestel. Hy sê deelnemers het meegeding in werklike, […]