# Die Greenovate-toekennings word vanjaar die tiende keer aangebied en besiel jongmense om praktiese, volhoubare oplossings te ontwerp vir Suid-Afrika se bou-omgewing. Sedert sy skepping 2015 het Greenovate meer as een-miljoen-rand toegeken aan studente van nege universiteite landwyd in die eiendoms-, ingenieurs- en proptech-veld. Om sy tienjarige bestaan te vier, het Greenovate twee nuwe toekennings van […]
# Vyf studente-entrepreneurs van die Durban Universiteit vir Tegnologie sal aan die eindronde van die wêreldwye Alliance of Guangzhou Stedelike Innovasie en Entrepreneurskap-kompetisie deelneem. Lusanda Ndlovu, ‘n Derdejaar Meganiese Ingenieurswese-student, sê om die eindronde te haal het hom motiveer om voort te gaan om grense te verskuif en volhoubare ingenieursoplossings te vind. Die DUT sal […]
# This year marks ten years of the Greenovate Awards, inspiring young people to design practical sustainability solutions for South Africa’s built environment. Since its inception in 2015, Greenovate has awarded more than one-million-rand to students from over nine universities nationwide, across property, engineering and prop tech streams. To celebrate its tenth anniversary, Greenovate has added […]
# Five Durban University of Technology student entrepreneurs will be competing in the finale of the global Alliance of Guangzhou International Sister-City Universities Urban Innovation and Entrepreneurship Competition. Third-year Mechanical Engineering student, Lusanda Ndlovu, says making the finale motivates him to continue pushing boundaries and finding sustainable engineering solutions. DUT will become the first university in […]
# Ses vroue van die Universiteit van Johannesburg is erken in die Mail & Guardian se 2025 Power of Women-lys. Hulle is dr. Khanya Mthethwa, professore Kulsum Kondiah, Heidi Abrahamse, Danielle Nel-Sanders en Stella Bvuma en Natasha Rene Naidoo. Die lys vereer 100 vroue wie se werk ‘n buitengewone bydrae gelewer het tot velde soos […]
# Six University of Johannesburg women have been recognised in the Mail & Guardian’s 2025 Power of Women list. They are, doctor Khanya Mthethwa, professors Kulsum Kondiah, Heidi Abrahamse, Danielle Nel-Sanders and Stella Bvuma and Natasha Rene Naidoo. The list honours 100 women whose work has made an extraordinary contribution to fields such as science, […]
# 2025 se Sveriges Riksbank-prys vir Ekonomiese Wetenskappe is toegeken aan die Amerikaners Joel Mokyr en Peter Howitt, en die Brit Philippe Aghion. Mokyr word erken vir die koppeling van tegnologiese vooruitgang aan volgehoue groei, terwyl Howitt en Aghion vereer word vir hul kreatiewe vernietigingsteorie, wat wys hoe vernuwing verouderde produkte vervang en produktiwiteit verhoog. […]
# The 2025 Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences has been awarded to Americans Joel Mokyr and Peter Howitt, and Britain’s Philippe Aghion. Mokyr is recognised for linking technological progress to sustained growth, while Howitt and Aghion are honoured for their creative destruction theory, showing how innovations replace old products and increase productivity. The Nobel […]
# Die Penguin Palooza in die Stony Point-natuurreservaat in Bettysbaai in die Wes-Kaap vier Afrika-pikkewynbewaring en lok gesinne na markte, uitstallings en die vrylatings van pikkewyne. Afrika-pikkewyne is tans kritiek-bedreig, en CapeNature en die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls poog om die spesie te beskerm en plaaslike toerisme te bevorder. Petro van Rhyn […]