# South Africans are finding innovative ways to stretch their budgets, explore additional income streams, and make the most of the resources at their disposal. This is according to the inaugural Money & Me survey by JustMoney.co.za, which looked into six categories: earning, borrowing, spending, saving, protecting, and trusting. The survey drew five-thousand-500 online responses. […]
# Die Suid-Afrikaner Wim van den Heever is aangekondig as 2025 se Natuurlewefotograaf van die Jaar vir sy foto getiteld Spookdorpbesoeker. Die foto is van ‘n bruin hiëna wat langs die ruïnes van ‘n verlate diamantmynbou-nedersetting in die spookdorp Kolmanskop in Namibië staan. Die foto is gekies uit ‘n rekord van 60-duisend-636 inskrywings uit 113 […]
# South African wildlife photographer Wim van den Heever has been announced as the 2025 Wildlife Photographer of the Year for his image titled Ghost Town Visitor. The image is of a brown hyena standing beside the ruins of an abandoned diamond mining settlement in the ghost town of Kolmanskop, Namibia. The photograph was selected […]
# Die Wes-Kaapse Blombos-argeologiemuseum is aangewys as die beste vernuwende projek in die veld van museums, erfenis en plekname. Die projek van die Universiteit van die Witwatersrand en SapienCE Blombos-argeologiemuseum het onlangs erkenning gekry van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport. Die uitstalling nooi besoekers om die buitengewone reis van vroeë voorsate te ontdek […]
# The Western Cape’s Blombos Museum of Archaeology has been named as the best innovative project in the Field of Museums, Heritage and Geographical Names. The project by the University of the Witwatersrand and SapienCE Blombos Museum of Archaeology was recently recognised by the Western Cape Department of Cultural Affairs and Sport. The exhibition invites […]
# Suid-Afrika is in die eerste Roxstar Luxury Travel Trends Report aangewys as een van die wêreld se topvyf luukse reisbestemmings in 2025. Amerika is boaan die lys, gevolg deur die Verenigde Arabiese Emirate, die Maledive-eilande, Suid-Afrika en Frankryk. Roxstar Luxury Travel se stigter, Roxy Robinson, sê Kaapstad kombineer stedelike kultuur met van die wêreld se […]
# South Africa has been ranked among the world’s top five luxury travel destinations in the inaugural Roxstar Luxury Travel Trends Report 2025. Top of the list is the USA, followed by the United Arab Emirates, the Maldives, South Africa, and France. Roxstar Luxury Travel founder, Roxy Robinson, says Cape Town combines vibrant urban culture with some […]
# Kaapstad is amptelik die wêreld se derde gelukkigste stad. TimeOut se geluksaanwyser is deel van die tydskrif se jaarlikse internasionale peiling om die wêreld se gelukkigste stad te bepaal. Dit word gegrond op faktore soos kultuur, naglewe, kos, staproetes, lewensgehalte en geluk. Die hoofstad van die Verenigde Arabiese Emirate, Abu Dhabi, is vanjaar se […]
# Die Europese Unie het die luukse modehandelsmerke Gucci, Chloe en Loewe boetes van meer as drie-miljard-rand opgelê vir die vasstelling van herverkooppryse. Dit volg nadat die Europese Kommissie in April 2023 verrassingsklopjagte op die maatskappye gedoen het. Die kommissie sê hy het die boetes opgelê omdat die drie handelsmerke onafhanklike kleinhandelaars se vermoë beperk […]