# This Heritage Day, about two-thousand-500 people are on their grills at Loftus Stadium in Pretoria in an attempt to enter the Guinness World Records. The goal is to surpass Japan’s 2023 record of two-thousand-220 people braaing simultaneously. Spokesperson for Guiness World Record Manchester, Glenn Pollard, told Newzroom Afrika that participants must follow the rules […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het in Gqeberha in die Oos-Kaap, die St Peter’s Rainbow Village in South End amptelik as ‘n nasionale erfenisterrein ingewy. Die terrein, voorheen die St Peter’s Anglikaanse Kerk, is deur die Mandelabaai-ontwikkelingsagentskap gerestoureer ter ere van die gemeenskap wat in die 1960’s deur gedwonge verskuiwings […]
# Minister of Sport, Arts and Culture Gayton McKenzie has officially inaugurated St Peter’s Rainbow Village in South End, Gqeberha, Eastern Cape, as a national heritage site. The site, formerly St Peter’s Anglican Church, was restored by the Mandela Bay Development Agency to honor the community displaced during the 1960s forced removals. The minister emphasised […]
# The Table Mountain Aerial Cableway Company is inviting South Africans to celebrate Heritage Day with flavour and fun at the Heritage Braai Day, from 11am to 5pm today. Due to adverse weather, the cable car is closed, but festivities continue at the Lower Station with food, prizes, and entertainment. Executive Director Selma Hercules says […]
# Deense polisie sê wie ook al verantwoordelik was vir die groot hommeltuie bo Kopenhagen se lughawe, het geweet wat hulle doen. Lughawens in Kopenhagen en Oslo het vandag heropen, ure nadat ongeïdentifiseerde hommeltuie in hul lugruim veroorsaak het dat tientalle vlugte herlei of gekanselleer moes word. Polisie is ontplooi om die hommeltuig-aktiwiteit te ondersoek. […]
# Danish police says that whoever was responsible for flying large drones over Copenhagen airport appeared to have been knowledgeable. Flights resumed in Denmark and Norway capitals following a night of travel chaos. Airports in Copenhagen and Oslo reopened today, hours after unidentified drones in their airspace caused dozens of flights to be diverted or […]
# Die Universiteit van Suid-Afrika het twee gesogte toekennings van die Suider-Afrikaanse Navorsing-en-innovasiebestuursvereniging ontvang vir organisatoriese uitnemendheid in navorsingsbestuur en vroeë loopbaan-uitnemendheid in navorsingsbestuur. Dis die tweede keer dat Unisa die toekenning vir organisatoriese uitnemendheid in navorsingsbestuur ontvang. Les Labuschagne van die universiteit sê die erkenning getuig van die toewyding, visie en harde werk van […]
# Die Nelson Mandela Universiteit sê hy beleef ʼn merkwaardige groei in nagraadse aansoeke. Volgens September-data het nagraadse aansoeke tot dusver met 47,8-persent toegeneem van 12-duisend-357 in 2025 tot 18-duisend-268 in 2026. Aanvaarding het in dieselfde tydperk met 42,56-persent toegeneem van 592 tot 844. Studentewerwing se adjunkdirekteur, Jo-Ann Daniels, sê die groeiende belangstelling in nagraadse […]