# The City of Cape Town says the 13th annual Bonsai Festival at the Company’s Garden was a vibrant celebration of creativity culture and horticultural mastery. This year’s theme was Bonsai and Art in the Park. Mayoral committee member for Community Services, Francine Higham, says the festival featured a showcase of works by local emerging artists […]
# Die Franse polisie haas hulle om goedere te herwin wat tydens ‘n gewaagde rooftog uit die wêreldbekende Louvre-museum in Parys gesteel is. ‘n Kuns-speurder het aan Sky News gesê dis die diefstal van die dekade, en die polisie moet die skuldiges binne ‘n week vastrek om die kosbare kroonjuwele te herwin. Agt voorwerpe is […]
# French police face a race against time to recover objects stolen in a daring heist at the world-famous Louvre Museum in Paris. An art detective told Sky News it’s the theft of the decade and to recover the priceless crown jewels, police will need to find the culprits within a week. Eight objects were […]
# Die Regeringskommunikasie en -inligtingstelsel het sy beste wense aan die matrieks van 2025 oorgedra voor hulle môre met hul nasionale matriekeksamen begin. Leerders word aangemoedig om die eksamen met toewyding, selfvertroue en vasberadenheid te benader, terwyl ouers en voogde versoek word om ‘n kalm, ondersteunende omgewing by die huis te verseker. Die regering se […]
# The Government Communication and Information System has extended its best wishes to the Matric Class of 2025 as they begin their national senior certificate examinations tomorrow. Learners are encouraged to approach the exams with focus, confidence, and determination, while parents and guardians are urged to provide a calm, supportive environment at home. Government deputy […]
# Vanjaar se Diwali-vierings is verdeel tussen vandag en môre aangesien die Amavasya-tydperk oor twee-dae strek met verskillende sonsondergangtye. Stede waar die son ná 5.30 die middag sak, hou die vierings vandag, terwyl ander dit môre sal vier. Die fees verteenwoordig die oorwinning van lig oor duisternis, goed oor kwaad en kennis oor onkunde. Hindo-tempels […]
# Diwali’s celebration this year has been split between today and tomorrow, as the Amavasya period spans two days with varying sunset times. Cities where the sun sets after 5:30 p.m. celebrate today, while others observe it tomorrow. The festival symbolises the triumph of light over darkness, good over evil and knowledge over ignorance. Temples […]
# Die afgelope skoolvakansie is vier ballet-aktiwiteite van twee dae elk wat meer as 200 jongmense gelok het in verskeie gemeenskappe aangebied. Dis ʼn gesamentlike projek van Kaapstad se Direktoraat vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid en Kaapstad Stadsballet. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die uitreikprojek wat befonds is deur die Departement van […]
# Universal and Blumhouse se nuwe opvolg-riller, Black Phone 2, het die naweek die beste gevaar by Amerikaanse kaartjiekantore. Ethan Hawke vertolk weer die rol van die reeksmoordenaar, Grabber, en Mason Thames dié van Finn. Disney se wetenskapsfiksie-opvolgfliek Tron: Ares was tweede en die nuweling, Lionsgate, se R-gegradeerde komedie, Good Fortune, met Keanu Reeves en […]