# Makhanda Gwijo Combined, winners of the inaugural National Arts Festival Makhanda Igwijio competition, have earned a career-changing opportunity to record with the iconic a cappella trio, The Soil. Their electrifying festival performance impressed the judges, leading to an invitation to Johannesburg to feature on The Soil’s upcoming album. Supported by the Eastern Cape Department […]
# Mexican senators came to blows after a heated debate over alleged opposition calls for the United States to intervene militarily against drug cartels. Leader of the opposition PRI party, Alejandro Moreno, went to the podium and angrily confronted Senate president Gerardo Fernandez Norona, of the ruling Morena party, for not being given the floor. […]
# Distance For Difference vier sy 20ste jaar van verandering in die lewe van kinders en het al 13-miljoen-rand vir 60 liefdadigheidsorganisasies in Suid-Afrika ingesamel. Om die geleentheid te vier, bied die organisasie sonder winsbejag in September en Oktober twee opwindende geleenthede in die Boland aan. Die eerste is die GRATITUDE-wedloop op Erfenisdag, 24 September, […]
# Die Nederlandse kaasmaak-kenner Eline van der Velde het studente aan die Universiteit van die Vrystaat ʼn unieke smakie van praktiese leer gegee. Sy het twee weke op die universiteit se proefplaas, Paradys, deurgebring en studente en personeel gewys hoe om die instelling se suiwelverwerkings-afdeling te versterk. Studente het geleer hoe om gekrummelde, halloumi-, feta-, […]
# Distance For Difference is marking 20 years of changing children’s lives, having raised more than 13-million-rand for over 60 charities across South Africa. To celebrate, the non-profit organisation is hosting two exciting fundraising events in September and October. First up will be the GRATITUDE Run at Dornier Wines in Stellenbosch on Heritage Day, the […]
# Cheesemaking expert, Eline van der Velde, from the Netherlands, has given University of the Free State students a unique taste of hands-on learning. She recently spent two weeks at the university’s Paradys Experimental Farm teaching students and working with staff to strengthen the institution’s dairy processing unit. Students learnt how to prepare paneer, halloumi, feta, mozzarella, […]
# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Meisies in Tegnologie-bemagtigingsprogram skep geleenthede vir jong vroue in inligtings- en kommunikasie-tegnologie. Die program bied mentorskap, praktiese blootstelling aan leidende tegnologie en geleenthede om met gevestigde beroepslui in inligting- en kommunikasie-tegnologie saam te werk. Dit stroomlyn ander nodige vaardighede soos spanwerk, kommunikasie en probleemoplossing wat verseker die studente […]
# Kaapstad Toerisme het kunsmatige intelligensie in sy toerisme-sentrum bekendgestel. Die sentrum wil onder meer saamwerk aan praktiese KI-oplossings om uitdagings in die toerismebedryf aan te spreek, en strategiese maniere skep om KI vir bemarking, veiligheid van besoekers, volhoubaarheid en doeltreffendheid te gebruik. Kaapstad Toerisme se uitvoerende hoof, Enver Duminy, sê hierdie sentrum sal seker […]
# Die gevierde Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en draaiboekskrywer, John Kani, is nou ʼn lid van die toonaangewende Academy of Motion Picture Arts and Sciences se stemliggaam. Hierdie eksklusiewe groep kies elke jaar die Oscar-wenners. Kani en die fliekvervaardiger Anant Singh is die enigste Suid-Afrikaners wat tans lede van dié elitegroep is. Kani, wat wêreldwyd bekend […]